Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Lakeview Cottage"Het gaan stap op 'n wildsplaas daar, maar ek hoor daar is baie wildplase met karavaangeriewe en dit is baie naby vir 'n naweek wegbreek."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Limonite Guesthouse"Elarduspark is sentraal geleë en kan 'n toerisme-bestemming wees, alhoewel ek dit eerder sal adverteer as verblyf naby die lughawe."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Hudson House"Meer vir besighede, nie vir toeriste nie, maar baie mooi en netjies."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Naby Gauteng vir 'n vinnige wegbreek. Diere goeie kondisie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Die persoon by die Tau kantoor waar die bewaringsfooi betaal word wou nie vir ons 'n kwitansie uitreik nie. Hulle voel dit is onnodig. Dit skep egter 'n vraag by my. Word al die geld wat betaal word wel vir bewaring aangewend?"
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Die hoofstraat wat deur die dorp en dus ook die toerismemiddelpunt loop is bietjie lastig."
Senekal, Escape From Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Sal beslis weer hier tuisgaan."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Een woord: awesome."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng se roetes is nie baie mooi en verstaanbaar gemerk nie. Die kaart van Dinokeng lees ook nie baie maklik nie. Die paaie is nie baie goed gemerk nie. Die personeel by die hek waar ons die ingangstarief en bewaringsfooi moes betaal is nie goed opgelei nie. Daar kort nog heelwat opgradering in die park sou ek sê."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Riverbend Self-Catering Cottages"If you need a break from the city fast life Rustenburg is the place to be."
Eureka, Escape From Johannesburg
De Witte Huis"Ek was net vlugtig daar deur, maar ek dink dit is 'n rustige omgewing."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"So baie om te sien en te doen in die omgewing, wens ons het meer tyd gehad!"
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Schoemansville is a nice area."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"It has sentimental value for me because my daughter is at school there. I really don't know the town."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Dit is 'n baie mooi area en stil, en kan nie wag vir nog so 'n geleentheid nie."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
AAA Accommodation"Baie netjies en skoon, maar mens verdwaal baie maklik daar."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Wonderlik om te sien hoe die dorp vooruitgaan na ons vorige besoek twee jaar terug. Die mense is uitermatig vriendelik. Gaan beslis 'n meer gereelde bestemming op my lys wees."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Uitstekende wegbreek met Groot Vyf, baie naby aan Johannesburg."