Geverifieerde Resensie
Ficksburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ficksburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 39 resensies.
"Sou so graag wou sien dat daar gekyk moet word na die opknapping van die begraafplaas in die dorp. Daar lê 'n ryk geskiedenis in verwaarlosing."