Verified Reviews
Franschhoek
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Franschhoek
Rated 4.8 out of 5 based on 244 reviews.
"Make sure that you contact Morena (Franschoek Pass Winery) to taste and buy the best kept secret of South African MCC Champagnes and even get the French Thierry Lesne at decent prices! The Brut Rose is a winner!"
"Dit was nie vreelik lekker om skemertyd, na aandete, rond te wandel nie. Die boemelaars was bietjie lastig. Twee van die plekke se diens was ook nie watwonders nie. Illy koffiewinkel het tekere gegaan omdat ons met 'n vaste R100 betaal vir 'n koffie en hulle het nie kleingeld nie. En by Bon Bon wag ons tot vandag nog vir die middagete spyskaart. Verder was die dorpie pragtig, met 'n rustige atmosfeer."
"Bied die toeris werklik baie. Natuurskoon, kuns, wyn, heerlike restaurante."
"Pragtige berge en natuurskoon en dan ook is die trambusse 'n moet. Ons was nou al op beide die rooi en blou roete gewees en het dit baie geniet. Sal oor en oor wil teruggaan want Franschhoek is 'n pragtige dorpie met baie lekker eetplekke. Leopards Leap se kos en wyn is uitstekende waarde vir geld."
"Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful."
"Pragtige dorpie geleë in die vallei omring deur berge. Vriendelike inwoners, goeie kos en dan natuurlik, die heerlike plaaslike wyn!"
"Shoe, wat kan 'n mens nou nie sê oor Franschhoek nie?! Ons het soveel moontlik probeer doen, van chocolate tasting en lesson, massages by Camelot Spa Franschhoek, tot horse back riding terwyl ons wingerde besoek het. Glo my, ons was lekker seer na daai perderit, maar was dit alles die moeite werd. Mens spoil jouself so nou en dan, as jy so lekker sjef-kosse en -disse wil eet. "
"Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!"
"Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos."
"There's just so much to do in Franschhoek :) We will definitely be back to experience some more activities."