Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"LOVE die plekkie! 10/10 vir Clarens. Eerste keer daar, maar sal weer teruggaan en ander deel van Clarens beleef. Dankie LekkeSlaap!"
"Het nog net vriendelikheid en gasvryheid in die Vrystaat ervaar! Die Vrystaat is pragtig."
"Fouriesburg is klein maar in die omliggende gebied is daar baie om te doen en sien. Selfs indien 'n mens na die "Lesotho Highlands Water Scheme" toe gaan. "
"Clarens is in 'n ongelooflike mooi deel van ons land geleë. En dan is daar genoeg eetplekke met smaaklike disse."
"Many interesting shops and galleries. Will have to return to see the rest of Parys."
"A great laid back place to visit and good golfing facilities. Not much for the younger generation but overall a place worth visiting."
"Clarens het alles wat 'n toeris soek. Die veld, berge, restaurante, winkels en rustige atmosfeer. 'n Wenner."
"Dis 'n lieflike dorp met oulike winkels wat vir almal voorsiening maak. Lekker eetplekkies. Fun2chino was 'n hoogtepunt vir ons 3-jarige seuntjie."
"Clarens bied baie meer as wat die oog offer, 'n definitiewe moet vir enige reisiger!"