Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Bloemfontein, Vrystaat

Oakwood Lodge

"Not a pleasant stay, would not recommend."

Clarens, Vrystaat

Mont d’Or Hotel Clarens

"Clarens is 'n pragtige plek om bietjie te kom afsluit van die dorp se gejaag. Maar na die naweek is my hartseer teenoor Clarens."

Parys, Vrystaat

Klipspruit

"Baie oulik!"

Clarens, Vrystaat

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace

"Baie oulike plek, groot verskeidenheid winkeltjies en eetplekke."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Bloemfontein in general is run-down and dirty, lots of rubbish lining the unkept pavements. There is a private entity that has improved some parts and has neatened up areas. Bloemfontein's saving grace is its friendly people."

Bloemfontein, Vrystaat

Grace Cottage

"Net baie koud in die winter."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Parys word swaar getref deur loadshedding."

Bloemfontein, Vrystaat

21 @ Benade

"Ons is VFR toeriste, of ry maar net deur Kaap toe."

Clarens, Vrystaat

Groenhoek Guest Farms

"Always enjoy visiting Clarens."

Clocolan, Vrystaat

Vlakbult Guest Farm

"Goeie basis om Oos-Vrystaat-omgewing te verken. Kersie-padstal na Ficksburg en padstal na Ladybrand het unieke produkte."

Bloemfontein, Vrystaat

Cottonwood Guesthouse Oasis

"Net koud hierdie tyd van die jaar."

Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest

"Nice little town, just very cold in the winter."

Bloemfontein, Vrystaat

Rusbietjie

"Dele van Bloemfontein lyk goed, maar die stad is baie vuil en strate is vervalle."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Parys se winkels maak een na die ander toe. Teleurstellend."

Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage

"Dorpie kort baie aandag. So jammer! Dit moes voorheen 'n pragtige dorpie gewees het."

Bloemfontein, Vrystaat

Finch & Fern Guesthouse

"Bloemfontein het 'n unieke geskiedenis."

Fouriesburg, Vrystaat

Meiringskloof Nature Park

"Daar is nie veel in Fouriesburg vir toeriste nie, toeriste gaan Clarens toe vir aktiwiteite. Fouriesburg dien die doel vir 'n vakansie om te gaan rus - om so min as moontlik vir so lank as moontlik te doen."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Bloemfontein het baie mooi plekkies en die dorp se mense is vriendelik. Dit is 'n ideale wegbreekgeleentheid, asook 'n baie praktiese plek om in te oornag indien mens reis."

Smithfield, Vrystaat

Nick's Place

"Cold at this time of year. "

Trompsburg, Vrystaat

En Route Guest House

"Dit het 'n paar goeie waarde-vir-geld eetplekke."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Soos in die res van SA is loadshedding maar 'n probleem maar ons is almal nou seker al gewoond daaraan."

Kroonstad, Vrystaat

Berry Lane Gastehuis

"Ons was daar vir Bokkieweek. Hulle was hierdie jaar meer voorbereid as verlede jaar vir ons duisende mense. Dankie ook vir die welkom "banner" in die hoofstraat. Dit word gesien en waardeer."

Clarens, Vrystaat

Larola 37

"Altyd verwonder oor die natuurskoon en die kersie op die koek was die bietjie sneeu. Heerlike pizza gehad by Mosaic en Roterhan altyd heerlike restaurant."

Clarens, Vrystaat

Elsewhere

"Great place to visit. The snow made it extra special. Magical."

Clarens, Vrystaat

De Molen Farm

"Die dorp Clarens is "overrated". Alles is baie duur en vir Suid-Afrikaanse toeriste raak dit amper onbekostigbaar. Die omgewing en die berge maak egter op vir 'n toeristedorp wat nie meer aan my verwagtinge voldoen nie."

Bethlehem, Vrystaat

Adriaan's place

"More potholes than road."

Fouriesburg, Vrystaat

Sandstone Chameleon Guest House

"Oulike klein dorp, naby aan Lesothogrens."

Clarens, Vrystaat

Talking Trees Self-Catering House

"Baie oulike dorpie en ons was gelukkig om bietjie sneeu te sien!"

Kroonstad, Vrystaat

Lamon Guesthouse

"Dis baie hartseer om te se, maar om eerlik te wees, Kroonstad bied nie veel aan 'n toeris nie. Dis 'n ware tentoonstelling van die agteruitgang wat die Vrystaatse munisipaliteite bewerkstellig het. "

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Pragtige skoon dorpie. Ons was net betyds vir die sneeu!"

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang