Geverifieerde Resensie

Gansbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 765 resensies.

De Kelders, Gansbaai

On the Rocks B&B

"Netjiese en pragtige, skoon plekkie. "

De Kelders, Gansbaai

Sandpiper Shores - De Kelders Getaway

"Stil en veilige pragtige omgewing. "

De Kelders, Gansbaai

On the Rocks B&B

"Fantasties en veilig."

De Kelders, Gansbaai

On the Rocks B&B

"Naby genoeg aan verskeie plekke om te besoek en lekker rondslenterplekkies."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"My gunsteling-kuierplek by die see uit my jong dae."

De Kelders, Gansbaai

Guppy Huys Oceanfront Bungalow

"Veilige kusdorpie met pragtige natuurskoon en oor as genoeg aktiwiteite om mens besig te hou."

Perlemoenbaai, Gansbaai

Ons C-huis

"Op Sondae raas die mense bietjie wat kom braai by die braaiers langs die see. Hulle speel hulle musiek baie hard en rev hulle karre se enjins. Andersins is dit lekker rustig!"

Kleinbaai, Gansbaai

White Shark Lodge

"Skoon, rustig, voel veilig, baie om te sien - die Shark Cage Dive bote launch van hier af."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Baie lekker gekuier daar."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Fantasties! Wonderlik!"

Kleinbaai, Gansbaai

Shark Cove

"Die haaihokke is die grootste aantreklikheid, maar helaas, teen R2200 per persoon vir 'n swem saam met die haaie, nie vir almal beskore nie! Ons het 'n koffie en koek geniet by die pikkewyn rehabilitasie sentrum daar naby. Restaurante is volop en daar is mooi natuurskoon langs die kus."

Gansbaai

Gansbaai Central Accommodation

"Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat."

De Kelders, Gansbaai

Whale Waters Self-Catering Lodge

"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."

Kleinbaai, Gansbaai

Great White Accommodation

"Kan Kleinbaai beslis aanbeveel. "

De Kelders, Gansbaai

On the Rocks B&B

"Probably better than Hermanus."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Alles maak Gansbaai lekker. "

Kleinbaai, Gansbaai

After8 Bed and Breakfast

"Pragtige natuurskoon. 'n Mekka vir belangstellendes in seelewe."

Gansbaai

Gansbaai Central Accommodation

"Ons sal graag 'n beter DStv-pakket verkies het."

Gansbaai

Harbour View

"Baie goed en netjies."

Perlemoenbaai, Gansbaai

Royal Albatros

"Nice, safe and peaceful area."

Perlemoenbaai, Gansbaai

SeaKaya

"Baie veilige area met sekuriteit wat heeltyd patrolleer."

Gansbaai

Gansbaai Central Accommodation

"Lovely place for holiday close to seawater. "

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Netjies en toeganklik."

Franskraal, Gansbaai

Kormorant Apartment

"Baie rustige kusdorpie met besoekers wat soggens en saans gaan stap met hulle gesinne en honde. 'n Draai roomys by die kafee is 'n moet!"

Perlemoenbaai, Gansbaai

SeaKaya

"Sal definitief weer en weer en weer teruggaan."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"People were friendly, enjoyed the stay in the area."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang