Verified Reviews

Gansbaai

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai

Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.

Franskraal, Gansbaai

Ons Kraal Holidays

"Rustig en vriendelik."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Geniet dit so dat ons 'n eiendom aangeskaf het."

Kleinbaai, Gansbaai

Great White Accommodation

"'n Heerlike vakansieplek."

De Kelders, Gansbaai

Whalescape

"Lovely break away from everyday hussle and bussle but limited in cafes and restaurants. Hermanus is 40 minutes' drive away. "

De Kelders, Gansbaai

Whalescape

"Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring."

Franskraal, Gansbaai

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."

Kleinbaai, Gansbaai

Great White Accommodation

"Heerlik rustig en naby aan Frankraal/Stanford en Hermanus."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Pragtig en skoon, veilig."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."

Gansbaai

Ons C-huis

"Gawe mense en die dorp het alles wat mens kan benodig sommer bymekaar."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Rustige plekkie."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Mooi dorp. Oulike koffiewinkels. Vriendelike mense. Walvisse!"

Kleinbaai, Gansbaai

Aire del Mar Guesthouse

"Baie netjiese, skoon plekkie!"

Gansbaai

Whale Sea

"Klein en stil dorpie, lekker wegbreek vir naweek of kort vakansies."

Franskraal, Gansbaai

Laatlam93

"Quiet and relaxing town."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Franskraal is 'n rustige, stil oord waar mens goed kan ontspan."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is beautiful! Wens ek kon permanent bly!"

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Pragtige, vriendelike plek."

Kleinbaai, Gansbaai

Kormorant Apartment

"Baie oulike plek! As ou kampeerders op Gansbaai, is Kleinbaai en omgewing reeds baie goed aan ons bekend!"

De Kelders, Gansbaai

Seaview Apartment

"Rustige en netjiese kusdorp - sal weer daar 'n draai maak! "

Kleinbaai, Gansbaai

Great White Accommodation

"Baie mooi plek om te besoek!"

De Kelders, Gansbaai

La Petite Baleine Seaside Villa

"Ons het baie lekker geëet by Rosemary & Thyme. Kan dit beslis aanbeveel. Coffee on the Rocks het heerlike koffie gehad en baie mooi uitsigte saam met ons ontbyt."

Kleinbaai, Gansbaai

Kormorant Apartment

"Baie lekker vir visvang. Strand is ook mooi. Lighuis is 'n moet."

Kleinbaai, Gansbaai

Kormorant Apartment

"Dis 'n rustige plek met vriendelike mense. Daar is wandelpaaitjies al langs die see in Franskraal en orals bankies om op te sit. Skoon en netjiese dorp."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Dit is al die vriendelike en hulpvaardige mense wat vir Gansbaai lekker maak."

Kleinbaai, Gansbaai

White Shark Lodge

"'n Stukkie hemel op aarde."

Kleinbaai, Gansbaai

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment

"Ek het buite spitsseisoen gereis en dit was heerlik stil en kalmerend in Kleinbaai."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is oulik maar daar is nie veel te doen nie - gelukkig naby plekke soos Hermanus en Kleinbaai - sal moeilik wees om klein kinders besig te hou omdat daar nie regtig 'n strand is nie - vir meer volwasse toeriste is dit egter 'n baie lekker plek om te gaan ontspan en ons sal beslis weer gaan."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers