Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1021 reviews.

George

42 On Adderley

"Dit is 'n lekker plek."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Ons kon net nie 'n kafee kry nie, maar anders was alles awesome."

Herold's Bay, George

Eddy Out

"Dis pragtig, het my asem weggeslaan, kan nie glo ek was nog nooit daar nie! Sal dit vir almal aanbeveel."

George

Ibis Place Guest House

"Die mall is fantasties. Die winkels en eetplekke soos Wimpy en Spur in die mall is uitstekend."

George

The Farmhouse

"George kan so veel meer lewer. Museum kort hulp, vervoer vir die toeris wat nie 'n motor huur nie na Vic Baai en Wildernis bv. is 'n moet en waar is die gesellige eenman-bestuurde instansies waar mens 'n ete kan geniet om die plaaslike bevolking te help?"

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Herold's Bay is fantastic."

Herold's Bay, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Heroldsbaai is 'n wonderlike plekkie om weg te breek van die stad se geraas."

George

Loerie @ Colnera

"Baie mooi en goeie omgewing om 'n wegbreek te maak. Hier kan jy jouself weer vind."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Nice and quiet place, but we didn't have time to really look around."

Herold's Bay, George

The Third Dolphin

"A nice and quiet location."

Campher's Drift, George

Caledon23 Guest House

"Campher's Drift is baie sentraal geleë en 'n baie mooi gedeelte van George."

Herold's Bay, George

The Third Dolphin

"Die strand is pragtig en die mense baie vriendelik. 'n Juweel wat hopelik lank so sal bly. Gerieflik naby alles geleë indien jy nie elke dag strand toe wil gaan nie. Die kafeetjie onder by strand is redelik gerieflik toegerus. Dalk moet iemand die besigheidsgeleentheid sien en iets naby die strand oprig in seisoen."

George

Blue Whale Resort

"George is centrally and conveniently situated in relation to surrounding tourist attractions."

Heatherlands, George

Avo&Oak Guesthouse

"Pragtige boomryke omgewing. Rustige buurt. Dit is 'n entjie weg van die winkels en die see."

George

Oakhurst Hotel

"Baie lekker in museums rondgeloop en by die kersmark."

George

Ibis Place Guest House

"Die geld werd."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Baie lekker gekuier in Heroldsbaai."

George

Blue Whale Resort

"As jy inkopies wil doen is die Garden Route Mall net die plek. Baie parkering en genoeg winkels om van te kies."

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is naby baie aktiwiteite. Die atmosfeer is asemrowend."

George

Blue Whale Resort

"Loving it!"

Heatherlands, George

57 on Plover

"Pragtige boomryke deel van George."

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Pragtige baai. Hoewel daar nie eintlik restaurante op die baai area is nie. Alles is ver daarvandaan."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Love die strand!"

George

Oakhurst Hotel

"George is 'n wonderlike toeristebestemming. Sentraal geleë tussen Knysna en Mosselbaai met al die kleiner strande tussenin. As dit nie vir my kleinkinders wat in Gauteng woonagtig is nie, sou ek dit ernstig oorweeg het om my in George te vestig!"

Heatherlands, George

Avo&Oak Guesthouse

"Die woonbuurt is ideaal, rustig en naby verskeie goeie restaurante."

Herold's Bay, George

Danke Ma

"Pragtig en stil."

George

Esperanza Countryside Accommodation

"Altyd 'n plek vol besienswaardighede en lieflike omgewing."

Blanco, George

Alpine Inn

"Baie sentraal geleë. Die omgewing is pragtig, netjies en paaie in baie goeie toestand."

Page
Page 32 - Showing 931 to 960
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers