Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 826 reviews.
Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)
Emerald Cottage"We only had an overnight stay, but being on the N2 close to PE and Grahamstown makes it a lovely place to stay with easy access to Addo and we enjoyed the zipline at Addo Adrenalin as well."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Jessie's Place"Behalwe die see en strand (baie rotsagtig) is daar nie veel om te doen nie, maar as jy wil rus is dit die regte plek om af te skakel."
Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)
Chapman Hotel & Conference Centre"Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums. "
Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)
The Olde House"Sentraal geleë en stapafstand vanaf restaurant."
Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)
Bibury Cottage"Sentraal en naby Greenacres- en St George's-hospitale."
"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."
Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)
Masinga Apartment"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)
Chapman Hotel & Conference Centre"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Kingfisher Guest House"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Aloe Manna Self Catering Guest House"Baie skoon en veilig!"
Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)
A&A Guesthouse"Clean neighbourhood and definitely safe from my experience."
Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)
Jessie's Place"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."
"Port Elizabeth het my baie verbaas. Ons sal verseker langer bly volgende keer. Daar is so baie om te ervaar en die mense is awesome! Well done PE!"
Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)
A&A Guesthouse"Ons het dit nie juis as toeristebestemming ervaar nie, maar dit is baie gerieflik geleë ten opsigte van winkels en vir ons besoek vir 'n Britse visum."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Aloe Manna Self Catering Guest House"Alle geriewe is in die nabyheid."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
At Home Lodge"Enige mense wat hou van kuier se droom. Ons plaasjapies kry 'n bietjie swaar."
"Vriendelike mense, doen baie vir toeriste oor Desember, billike pryse en dit is 'n baie lekker plek."
Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)
Beachwalk Bed and Breakfast"Ek sal graag Somerstrand wil ervaar in nie so 'n besige tyd nie."
Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)
Coega Lodge"Top area especially if near the river mouth end. "