Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 826 reviews.
"Heerlike stad met 'n dorpsgevoel. Allerhande interessante nuwe eetplekke. Vriendelike mense. Dit bied net soveel moontlikhede om daar vakansie te gaan hou."
"Dit was eens 'n besonderse plek om te besoek, maar geen besienswaardighede indien daar nie na kleiner dorpe uitgery word nie."
"Dit is pragtig en die uitsig en see is baie besonders. Ek sal definitief weer gaan kuier. Baie plekke om te besoek. Regtig 'n lekker plek."
"It's a beautiful and clean city, wish our Buffalo City could learn a thing or two from this city."
"Port Elizabeth was altyd so goed gewees maar daar is baie werk om alles weer op spoed te kry met alles wat agteruit gaan."
"Nie eintlik ingegaan nie, behalwe na die Bay-winkelsentrum. Naby en goed toegerus."
"Baie aangenaam verras! Gesin se 1ste besoek hier. Sal beslis weer kom."