Verified Reviews
Graaff-Reinet
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graaff-Reinet
Rated 4.5 out of 5 based on 1341 reviews.
"Ons besoek Graaff-Reinet gereeld, en dit bly steeds 'n sjarmante vakansie bestemming."
"Sal defnitief weer daar bly. Polka eetplek waar ons middagete gaan eet het, was uit 'n boek."
"The museums were very beautifully looked after and informative. However, the town is no longer what it used to be in appearance. Safety in numbers only."
"Ons love Graaff-Reinet. Dit is een van die mooiste plekke in die land. Ons het ook vreeslik lekker by Polka geëet in die dorp."
"Lieflike dorpie. Vriendelike mense. Het verskeie gastehuise en selfsorgeenhede al gebruik en almal was goed. "
"Gorgeous and charming little town. Loved the architecture and the friendly people. "
"Baie mooi en pragtige dorp met baie vriendelike mense. Gaan definitief weer daarna toe gaan en wil graag na die Gamdeboo reservaat toe gaan."