Geverifieerde Resensie

Graaff-Reinet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1348 resensies.

Graaff-Reinet

Kingfisher Lodge

"'n Baie mooi, geskiedkundige dorp, maar loop deur onder verwaarlosing en swak munisipale bestuur. Hartseer om die 6de oudste dorp in die land so te sien. Suid-Afrika het groot probleme. Wens ek kon meer positief wees."

Graaff-Reinet

Victorian Square Guesthouse

"Mooiste dorp, mooiste omgewing en sal weer daar gaan kuier."

Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

"Pragtige straat-restaurante. Lekker kos en bekostigbaar. "

Adendorp, Graaff-Reinet

KarooSjiek Selfsorg Kothuis

"Didn't really have time to wander around, however it is not a travel destination more of a farming community."

Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

"Dis 'n pragtige dorp met soveel karakter."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Pragtige, ou dorp met die mooiste argitektuur."

Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

"Besoek die Obese Cactus Nursery. Uitstekend!"

Graaff-Reinet

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Sal graag meer tyd daar wou spandeer. Moenie net deurry nie."

Graaff-Reinet

14th On West

"Pragtige dorp in mooi omgewing. Skoon, netjies en mooiste ou huise. Lekker eetplekke. Hier het mens meer as 'n dag nodig!"

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Pragtige dorp. Wonderlike pad. Great plek!"

Graaff-Reinet

Beau & I

"So 'n pragtige dorp met al sy historiese geskiedenis."

Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

"Graaf Reinet is a clean beautiful town. There are so many places of interest, the valley of destination at the Camdeboo National park and the Dutch Reformed Church is a must to see. The restaurants, being Coldstream and Pioneers were great, as well as the rum tasting."

Graaff-Reinet

Eagle's Nest

"Graaff-Reinet is 'n pragtige klein dorpie en die gevoel van geskiedenis is om 'n mens is lekker."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Skoon vriendelike dorp."

Graaff-Reinet

16 Parsonage Street - De Kothuize

"Beautiful historical town. Lots of character. Could spend a couple of days here quite easily since it is a very good base to visit some other of the tourist attractions close by as well (Valley of Desolation, the Owl House in Nieu Bethesda)."

Graaff-Reinet

Voetpad Cottage @ Hartland Huis

"Pragtige dorpie met baie om te doen in die omgewing."

Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

"Pragtige dorp wat ryk is aan geskiedenis."

Graaff-Reinet

De Graaff Manor

"Sentrale besigheidsarea onnet."

Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

"Pragtige plek. Netjies en skoon met vriendelike mense. Lekker by Spur geëet."

Graaff-Reinet

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Pragtige dorp met die mooiste historiese geboue."

Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

"Die Camdebo natuurreservaat is uniek en 'n moet vir besoekers. Die ou geboue van Graaff-Reinet is bekoorlik en die restaurante en museums uitstekend."

Graaff-Reinet

The Graaff-Reinet Suites

"Camdeboo Nasionale Park - Valley of desilation en Nieu-Bethesta is die mooite werd om te besoek. Die dorp se architekture is besonder uniek"

Graaff-Reinet

KarooRus

"Wonderlike skoon dorp en heelwat te doen in en om die dorp."

Graaff-Reinet

Boer and Brit

"Mooi dorp. Wens ons kon langer bly en meer besienswaardighede besoek."

Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

"Graaff-Reinet is een klein stadje met wat leuke gebouwen. Leuk voor op doorreis."

Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

"Was verbaas om te sien hoe skoon die dorp was."

Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

"Baie bedelaars, mens moet maar net meer versigtig wees."

Graaff-Reinet

Karoo Vine Cottages

"Sadly not a friendly, welcoming town."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang