Verified Reviews
Greater Addo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Greater Addo
Rated 4.2 out of 5 based on 229 reviews.
"Die paaie het opgradering nodig, daar is 'n tekort aan meer winkelsentrums insluitend slaghuise. Verblyfkoste is redelik, baie gastehuise is loopafstand. Ek het gaan draf die oggend tot by Look Out en het redelik veilig gevoel. Hulle moet net sypaadjies aan bring vir voetgangers veral soos jy uit Kirkwood gaan."
"Ideal for business or short visits, although the surroundings are so inviting. "
"As jy olifante wil sien, stel Addo nooit teleur nie. Een dag in die park is heeltemal voldoende."
"The Addo area is very quiet and rural but the elephant park and other nearby activities make up for that."
"Addo is geen dorp of plek nie, maar Homestead is naby Addo Park vir dagbesoeke aan die park."
"Die dorpie, lodges en winkels erg geraak deur laaste 2 jaar se afwesigheid van toeriste. Olifantpark baie goed bestuur en onderhou."
"3/5 al rede hiervoor is die slegte paaie in die dorp, vol slaggate, maar aan die ander kant help dit ook die dorp dat besoekers moet stadig ry om als te kan sien en waardeer."