Geverifieerde Resensie
Hazyview
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hazyview bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 367 resensies.
"Die verkeer se geraas wat partymaal bietjie steur, maar dis nie doodsake nie, en ek sal altyd terugkom want dis waar die wildtuin is."
"Hazyview is an awesome town and we have fallen in love with the destination. The weather is great and there is plenty to do for everyone. Do yourself a favor and visit."
"Hazyview is uitstekend geleë vir n verskeidenheid aktiwiteite. Die dorp en omgewing sal egter aan die persepsie moet werk dat dit soms onveilig kan wees. Dit skep nie 'n goeie indruk wanneer al die verblyf melding maak van hul uitstekende veiligheid nie."
"Baie aangename plek met wonderlike natuurskoon en ook goed op die wildtuinroete geleë."
"Hazyview se winke sentrum bied alles aan wat 'n stad aanbied. Dis net baie besig. Vir diegene wat Krugerwildtuin besoek en die omliggende gebiede is Kata Charis goed geleë. "
"Dit is seker die mooiste deel van die asemrowende Laeveld. Die klimaat is fantasties. Ons is baie lief vir Hazyview."
"Uitmuntende ervarings opgedoen - baie aktiwiteite om te doen en plekkies om te besoek."
"Baie om te sien in omgewing. Net nie geweet dagbesoekers mag geen alkohol inneem by die Krugerwildtuin nie en ons moes omdraai."
"Baie mooi omgewing. Nie veel van die dorp gesien nie, omdat ons nie lank daar vertoef het nie."