Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1102 resensies.

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"'n Kenmerk vir ons was die algemene netheid van dorp."

Hermanus

Bayview 104

"Uitstekende vakansiebestemming! 'n Verskeidenheid van dinge om te doen en te sien, rustige omgewing."

Hermanus

Misty Waves Boutique Hotel

"Hermanus glo ek spreek vir homself, dis ooglopend aan die voorkoms van die area. "

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Gaan gereeld Hermanus toe, een naweek elke twee maande, maar bly by vriende in Voëlklip en kry nie kans om dorp te verken nie .Sal definitief weer by Windsor gaan bly."

Hermanus

Mosselberg on Grotto Beach

"Pragtige dorpie met baie om te doen - 'n moet sien in SA!"

Hermanus

Braeview Guesthouse

"Wow - gorgeous surrounds and places to visit."

Hermanus

Haven of Peace & Garden Cottage

"Hermanus is beautiful but not in season when traffic is very congested. "

Hermanus

Cycads Self-catering 6

"Hermanus is the most beautiful town in South Africa! So much to see and so little time. We visited Fisher Haven and came across a Restaurant/Pub called The Blue Roof! What wonderful food! Great value for money friendly staff!"

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."

Hermanus

The Vishuis

"Great restaurants, try Betty Blue for breakfast and Tapas for the divine nachos."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Baie mooi en sentraal aan ander aantreklikhede."

Sandbaai , Hermanus

Mafari Beach House

"Baie lekker plek, weg van die chaos, maar naby om deel daarvan te word sou jy wou."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Strandhuis

"Sandbaai is naby Hermanus met sy woeligheid, restaurante, ens. vir die wat daarvan hou. Maar Sandbaai het ook 'n winkel naby met alles onder die son wat jy mag nodig kry. Lekker sementpaadjie teen die see vir stap, duikplek, swemplek. O ja, en walvisse in die baai!"

Hermanus

Hornbill House

"Die Calamari by The Milkwood is 'n moet! "

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Strande pragtiger en meer toegangbaar as wat ons verwag het. Goeie verskeidenheid eetplekke."

Hermanus

Bayview 104

"Daar is altyd 'n lekker 'vibe'."

Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Hermanus sal ons altyd na aan die hart bly, lekker wandelroetes langs die see."

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Pragtige en skoon dorp met asemrowende uisigte."

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"100% fantastic as a tourist destination. Beautiful sights. Friendly people, friendly city. Will definitely go back, as our time was too little. Will highly recommend and refer. "

Hermanus

Pat's Place

"Lekker plek, walvisseisoen is wonderlik!"

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Hermanus is 'n wonderlike dorp met pragtige strande en lekker eetplekke!"

Hermanus

Braeview Guesthouse

"Aangename vakansiedorp met als wat 'n mens se hart begeer. Sentraal geleë. "

Sand Bay, Hermanus

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home

"Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver."

Hermanus

Chesham House

"Mal oor die wandelpadjies langs die see."

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Die klimaat is matig. Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Die aftree-oorde is naby baie besienswaardigdhede. Jy kry alles waarna jy soek."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Gerieflik geleë naby Hermanus en dis redelik naby ander plekke soos Gordonsbaai en Somerset-Wes."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang