Verified Reviews
Humewood
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Humewood
Rated 4.4 out of 5 based on 25 reviews.
"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."
"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."
"Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel."
"Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums. "
"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
"In Humewood is jy by alles wat gebeur, die gewoel van vakansiegangers en boardwalk naby, maar tog voel jy veilig in die gebied. En natuurlik die aand uitsig oor die hawe en "pier" is net ongelooflik. "