Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Humewood

4.4 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Humewood van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Humewood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Humewood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humewood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Humewood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Humewood Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood

Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, 'n stil ligging, en bied B&B-verblyf minder as 5 minute se stap vanaf die beeldskone strand in Port Elizabeth. Nie net is dit geskik vir vakansiereisigers...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humewood

Crow's Nest bied gerieflike selfsorg-eenhede in Humewood in Port Elizabeth. Die verblyf is stapafstand van die strand af en lekker sentraal t.o.v. winkels, restaurante en ander vermaak. Elke suite is smaakvol inger...

Vanaf
R894
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood

Ons stylvolle en gerieflike gastehuis bied 7 kamers wat elkeen met noukeurige aandag aan elke detail versier is ten einde jou verblyf hier by ons onvergeetlik te maak. Al die kamers is apart van die hoofhuis geleë ...

Vanaf
R580
per nag, vir 1
Selfsorg in Humewood

Aberdour Guesthouse is ideaal vir kort en langverblyf vir vakansiegangers en sakelui. Die gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte buurt, Humewood, naby die strandfront en hoofgeriewe. Elke eenheid het 'n kom...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Humewood

Ahoy Boutique Guest House bied luukse verblyf in Port Elizabeth, slegs 500 m vanaf die plaaslike strande en net 7 minute se ry van die Port Elizabeth Lughawe af. Die kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood

FewSteps Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Port Elizabeth. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie of sakewegbreek. Die woonstel beskik oor 2 sla...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood

Grace is 'n ruim en gerieflike eenheid in Humewood, Port Elizabeth, en bied 'n pragtige uitsig oor King's Beach. Dit is naby die strand, park, waterwurm, straatmark, McArthur-swembad en -geriewe, verskeie kitskos-op...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood

Algoa Bay B&B is 'n nuutgeboude gastehuis met hoogs aanbeveelbare B&B-akkommodasie in die eksklusiewe Port Elizabeth-strandfrontbuurt Humewood. Akkommodasie bestaan uit 11 kamers wat elk 'n en suite-badkamer en mod...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood

Charm of the Bay is in Humewood, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die kamer is i...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood

9 on La Roche Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 7 eenhede in Port Elizabeth. Die eenhede is lekker naby die strand, Humewood Gholfbaan en Boardwalk Casino. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en slaapplek ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Humewood akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za