Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Quaint village, great fresh produce at farmers market Saturday morning, lovely art and crafts in town, beautiful open Karoo landscape!"
"Still too much to explore to give full-marks, but definitely exotic destination."
"The town is the usual small town scruffy. But it has a lot of pretty churches and history in the town. It's a great mid point stop to Cape Town."
"'n Heerlike rusplek met soveel te sien en te doen. Meer as wat ons verwag het. Ons moes eintlik nog 2 dae ekstra gebly het."
"Ken dit nie. Net vir my 'n baie goeie oorslaapplek met my terugkoms na Kaap vanaf Gauteng."
"Daar is baie om te leer oor die Boereoorlog, die mense is vriendelik en dis 'n ideale stop op pad Namakwaland toe en ook direk op pad om die lenteblomme te besigtig."
"Dit was die skoonste dorp wat ons op ons pad gesien het, baie vriendelike mense en diens by die vulstasie gekry."
"Besoek Fraserburg as jy uit die gewoel van die stad wil kom en jouself weer wil vind. Die mense is so vriendelik en so behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan."
"Die Karoo se betowering kom le diep in jou hart. Jy gaan beslis weer en weer terugkom!"