Verified Reviews
Kingsburgh
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kingsburgh
Rated 4.3 out of 5 based on 211 reviews.
"Benodig meer besienswaardighede, soos dalk eetplek by die strand met 'n kroeg. Dis wat Amanzimtoti lekker maak"
"Ons was verlede jaar ook in dieselfde area. Die area het agteruitgegaan. Strate is vuil en onversorg. Munisipaliteit kan meer aandag gee."
"Die strande is baie vuil en niemand wend eers 'n poging aan om dit skoon te maak nie."
"Die mense is vriendelik en besighede is dankbaar vir die ondersteuning."
"Ons het nie baie rondgery nie, was daar om te rus. Maar toe ons winkels toe was het ons heelwat bordjies gesien van besienswaardighede."
"Alles was baie goed, maar op derde dag het mense oorval en beroof op strand onder Edensands. So veiligheid op strand sal moet na gekyk word."
"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."
"Nie veel om te doen vir jongmense nie. Baie plekke toe a.g.v. onluste en Covid."