Geverifieerde Resensie
Kruger To Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1111 resensies.
"Loadshedding was really a nuisance and there is a lack of options when it comes to restaurants. But in general it is a friendly town."
"Vir mense wat die natuur geniet is dit 'n absolute moet gaan. Al die mooi watervalle in en om Sabie."
"Sabie is a gem. It holds so much potential and is often overlooked. We enjoyed our stay in Sabie and prefer it over some other towns in the area. The locals are also very friendly. Had a great time here!"
Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons
Mona Cottage"Die dorpie is nou weer goed versorg en beslis die moeite werd om te besoek. Dis baie sentraal in die toeriste-area en jy kan van hier af al die plekke besoek as dagbesoeker. Baie karaktervol - wens al die geboue kon hul stories vertel."
"Might be ok if no load shedding. Museum closed, and the post office was rude (the clerk took stamps 'home', while she asked us to come back at 2 pm. She left her colleague flabbergasted). Nice restaurants and 3 waterfalls to visit."
"Die restaurante se kos is uitstekend. Ons het elke aand by 'n ander plek gaan eet, en elke aand was ons verstom oor die lekker kos. Die paaie kan bietjie verbeter word. Daar is baie slaggate."
"Very small town in the Panorama tourist region, ideally situated for daily outings and sightseeing."
"Good holiday destination for a family with small children. It has many beautiful sightseeing spots but other than Gorge lift (Big swing and Ziplining), it doesn't have much to offer in terms of activities."