Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.
"Die dorpie baie skoon en netjies. Het vir jare altyd daar vis gevang. Dit het die dorpie opgebou tot wat dit vandag is. Die meer nou 'n gemors. Visvang nou pateties."
"Definitely a place to visit and stay. We had a carefree stay. With spectacular views and lazy days on the beach. Not a care in the world. Exactly how a vacation should be. Everything and more than you could wish for."
"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."
"St Lucia is great, I have been going there for years and is my preferred holiday destination."
"Umdloti is a true gem. Beautiful and quaint with a real village feel. Amazing to grab a coffee and go watch the surfers do their thing."
"Die strande is mooi skoon, en die lewensredders op die strand maak dit selfs moontlik vir ouers om ook bietjie te ontspan terwyl die jongklomp baljaar."
"Dalk moontlik 'n fliek en paar ander besienswaardighede vir diegene wat nie net op die strand wil sit heerdag nie en ook nie ver wil ry nie."
"Dis die beste plekkie om weg te breek van die stadslewe, as jy net 'n bietjie stilte en rustigheid wil hê. Al die mense is vriendelik en het dit vir ons so veilig gemaak met die Level 4. Ons kon nog steeds al ons avonture veilig doen. Wonderlike plek en mense."
"Keep it up, super clean, well managed area, people are friendly which is a change from the norm for people from the inland provinces. We were pleasantly surprised by all the interactions in and around the area. A special mention for the staff and management at Mozambik Restaurant in Ballito: you guys are special and your food amazing! Thank you."
"Margate nie heeltemal so veilig en lekker soos in die verlede nie. Gelukkig was ons verblyf nader aan Lucienstrand wat baie beter is om by te swem en dis skoner."
"Love St Lucia. It really has the best of both - stunning bush and beautiful beaches!"