Geverifieerde Resensie

Lüderitz

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lüderitz bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 110 resensies.

Lüderitz

Cormorant House

"Ons was gelukkig t.o.v. die weer wat meegebring het dat Luderitz sommer diep in ons harte gekruip het. Beslis een van Namibië se wonderlikste juwele."

Lüderitz

Obelix Guest House

"Baie winderig."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Luderitz baie geniet. Gedeeltes gesien soos bv. Diaz punt wat ons nog nie voorheen gesien het nie. Verkies egter Walvisbaai en Swakopmund."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Beslis die moeite werd om te besoek, veral die uitstappie na Kolmanskop!"

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Pragtige, skoon dorp met pragtige ou argitektoniese geboue en vriendelike mense. "

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Bied meer as wat 'n mens verwag."

Lüderitz

Obelix Guest House

"Ryk geskiedenis en besienswaardighede. Die toeriste potensiaal is egter onderontwikkeld. Die museum kort 'n nuwe gesig. Meer borde met die verduidelikking van die geskiedenis, sowel as beter toiletgeriewe word vereis. "

Lüderitz

Cormorant House

"Dit was my eerste maal in Luderitz en omgewing. 'n Plekkie met 'n bekoring. Ek is jammer ons het nie bietjie langer gebly nie."

Lüderitz

Obelix Guest House

"Baie besienswaardighede. Die wind kan in die oggend bietjie sterk wees, maar bedaar in die middae."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Lovely place with friendly people, but really odd eating establishments that close too early and sometimes just won't serve you if they're too busy."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"'n Moderne, koloniale Duitse dorpie in 'n maanlandskap is die beste manier om die plek te beskryf, maar daar is so baie om te doen en te sien. 'n Móét vir elke besoeker na Namibië!"

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Die weer was uitstekend en sal graag weer wil gaan. "

Lüderitz

Kairos Cottage

"Luderitz was 'n aangename verassing en word onderwaardeer as toerismebestemming."

Lüderitz

Kairos Cottage

"Probeer om nie met sonsondergang in Mei-maand by Lüderitz aan te kom nie. Ons het dit gedoen en omdat ons die laaste paar kilometers dorp toe direk in die son in moes ry, was dit moeilik om op die pad te bly."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Histories interessant."

Lüderitz

Villelodge Accommodation

"Lelikste gesig van Namibië. Kolmanskop 'n moet."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Beperkte winkels en besienswaardighede."

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Fabelagtig, maar baie arm. Hoop meer toeriste vind 'n tuiste daar sodat dorpie meer kan ontwikkel! Daar is soveel om aan te bied!"

Lüderitz

Island Cottage Luderitz

"Die plek is nou wel klein, maar die tye van sommige toeriste aantreklikhede kan so bietjie heel dag oop bly. Nie van 15:00 -17:00 nie."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang