Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 1015 reviews.

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Die voëls en die sonsondergange is puik. Lekker naby aan plekke soos Clanwilliam en Wuppertal. Ek vermoed dat dit 'n puik verblyf sal verskaf tydens blommetyd."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Veilige bestemming en sentraal vir verkenning van die omgewing."

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Dis 'n plek waar jy rus vir jou siel kan kry."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Die dorpie kan opgeknap word. Ou gedeelte kom slordig voor."

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Besoek gerus Isabella's Restaurant by die hawe vir die heerlikste vis! Lieflike rustige dorp met 'n groot hart! Perfekte dorpie om rus en vrede te vind."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Quaint, yet interesting, little town. A visit to the Museum is a MUST! This place is soaked in history, very, very interesting - you will walk away with a sense of awe!"

Lamberts Bay

Sir Lambert's Guest House

"Nie baie om te sien in Lambertsbaai self nie, maar met baie plekke in die omgewing om te besoek maak dit 'n geskikte vakansieplek."

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Dis my tweede besoek aan die dorp en dis duidelik dat die blyplekke aan die seekant vervalle voorkom en dit minder aantreklik maak."

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Muisbosskerm maak die dorp 'n lekker uitstappie."

Lamberts Bay

Arendzicht

"Lieflik, stil en rustig wonderlike weer die tyd van die jaar. Ons het baie lekker geëet by Isabella's op die hawe en heerlik ver gaan stap. 'n Besoek aan Malgas-eiland was vir my baie leersaam en interessant en die gids van Capnature het hom baie goed van sy taak gekwyt."

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Baie te sien in en om die dorp."

Lamberts Bay

Sir Lambert's Guest House

"Van haarsalon tot slaghuis tot drankwinkel tot vissers op strand en inwoners - wonderlik! Dorpie pragtig!"

Lamberts Bay

Lamberts Bay Hotel

"Baie lekker en oulike plek!"

Lamberts Bay

Lamberts Bay Hotel

"Nog 'n besoek werd!"

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Lambertsbaai is die ideale plek om waarlik van die stad weg te breek. Besoek gerus die Muisbosskerm en gaan kyk na die Malgasse op die eiland. "

Lamberts Bay

Arendzicht

"Baie lekker rustig."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Info kantoor is nie baie behulpsaam nie. Dorp se mense is baie vriendelik en dorp is baie skoon."

Lamberts Bay

Arendzicht

"Pragtige ongerepte sandstrand met oulike outydse visserhawe. 'n Onontdekte juweel."

Page
Page 34 - Showing 991 to 1015
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers