Verified Reviews

Loskop Valley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Loskop Valley

Rated 4.3 out of 5 based on 102 reviews.

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Beautiful place to visit."

Groblersdal, Loskop Valley

Ya Rena Guest House

"It is an extremely clean city, their CBD was so clean and tidy. It had a very nice old school vibe to it. "

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"Kranspoort is een van die mooiste plekke wat ek nog gesien het, dit is rustig en die uitsigte is asemrowend."

Groblersdal, Loskop Valley

Guinea Feather Country Lodge

"Pasop vir die paaie - daar is baie slaggate."

Aerorand, Loskop Valley

Pride Rock Accommodation

"Sal definitief weer besoek."

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Die lekkerste oorslaap plek as jy vanaf Pretoria se rigting op pad is na Dullstroom, Sabie en so en natuurlik om met die "dual sport" motorfietse daar rond te ry op al die grondpaaie is awesome verby."

Groblersdal, Loskop Valley

Riviersig Self-catering

"Groblersdal is in an area of natural beauty. They have a good mall and the surrounding areas are scenic with some good holiday options. "

Aerorand, Loskop Valley

Pride Rock Accommodation

"Nie baie tyd gehad om rond te loop nie, maar dit wat ons gesien het was baie mooi."

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Die Bospot restaurant was aangenaam."

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Lovely options and lots of small amazements to experience!"

Kranspoort, Loskop Valley

Go 2 Chalets Loskopdam

"Beautiful area. Love the surrounding mountains. "

Kranspoort, Loskop Valley

Warthog's Den

"Dis 'n pragtige plek as jy van die bosveld hou. Die diere is 'n bonus."

Groblersdal, Loskop Valley

Riviersig Self-catering

"Baie netjiese dorp met lekker mall. Dorp is skoon. Gaan maar vroeg oggend dorp toe voor dit te warm word."

Groblersdal, Loskop Valley

Riviersig Self-catering

"Omgewing baie mooi. Die dorp self en veral die middedorp lyk gehawend. SAPS was baie gaaf om rigting aan te wys."

Loskop Valley

Izinkwe Lodge

"Lekker bosveld."

Kranspoort, Loskop Valley

Warthog's Den

"Dit is absoluut pragtig. "

Aerorand, Loskop Valley

Pride Rock Accommodation

"Ons sal weer daar tuisgaan."

Kranspoort, Loskop Valley

Warthog's Den

"Such a lovely and peaceful place to visit."

Groenkol, Loskop Valley

The Gables Guest House

"Area is veilig en geen geraas nie."

Kranspoort, Loskop Valley

Warthog's Den

"It is unforgettable, a must visit."

Aerorand, Loskop Valley

Revenir

"Baie aangename plekkie, verbasend skoon en mense is vriendelik."

Groblersdal, Loskop Valley

Familia Guesthouse & Boutique Hotel

"Lyk onaangenaam, maar die verblyf was meer as tevrede."

Groblersdal, Loskop Valley

Riviersig Self-catering

"Vrugtestalletjies langs die pad het heerlike vrugte verkoop. Daar is genoeg winkels om in alle behoeftes te voorsien."

Groblersdal, Loskop Valley

Riviersig Self-catering

"In die dorp self is genoeg te doen vir mense wat winkels soek, maar as die natuur jou ding is, is daar genoeg pragtige vakansieplekke in die omgewing."

Groblersdal, Loskop Valley

Riviersig Self-catering

"Die mall wat gebou word, kan 'n aanwins vir die dorp wees. "

Groenkol, Loskop Valley

Pumpkin Tree Guesthouse

"Lekker stil area, weg van die dorp se geraas, maar wel naby die dorp."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers