Verified Reviews

Magoebaskloof

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof

Rated 4.7 out of 5 based on 451 reviews.

Magoebaskloof

Waterwheel Country Retreat

"Baie pragtige omgewing en baie om te doen."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Will definitely go again."

Magoebaskloof

Kaltenbach Cottages

"Jou asem slaan weg vir al die mooi natuurtonele. As jy wil ontspan en weer mens word, besoek Magoebaskloof."

Magoebaskloof

Pavetta Country House

"Klein Dullstroom!"

Magoebaskloof

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"The road in to the site is a bit rough but manageable. "

Magoebaskloof

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Ons is besig om die Magoebaskloof-area deur te kyk vir die lekkerste en beste wegbreeknaweekplekkie en is gereeld besig om plekkies te besoek. Dit was on tweede keer gewees."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Een van die mooiste plekke in ons land."

Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Die omgewing is pragtig en ons het die naweek regtig baie geniet. Sal verseker weer terugkom"

Magoebaskloof

Lakeview Cottages

"Baie mooi en baie om te sien en te doen. Goeie kos by eetplekke."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Love the Pancake House."

Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

"If you love nature you'll love Magoebaskloof! Take a trip to and have a picnic at the Debengeni Falls."

Magoebaskloof

Hardlines

"Pragtige area. Plaaslike instansies doen duidelik moeite om 'n goeie diens te lewer en die omgewing te bevorder. Baie oulike, plaaslike tydskrif."

Magoebaskloof

House of Art

"Pragtige omgewing met vele aktiwiteite."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Wou nog altyd Magoebaskloof sien, dit is pragtig!"

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"A beautiful area to visit."

Magoebaskloof

House of Art

"Asemrowende natuurskoon."

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Dit is 'n ongelooflike pragtige omgewing!"

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"We love Magoebaskloof. We will definitely be back."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Beautiful! It's one of our favorite places and will definitely come back to visit but will stay somewhere else."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Beautiful part of Limpopo."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Besoek gerus Magoebaskloof Farmstall vir heerlike ontbyt."

Magoebaskloof

Kaltenbach Cottages

"Een van ons land se natuur-juwele. "

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Wish that the roads were better! But that's presumably a municipal issue."

Magoebaskloof

Lakeview Cottages

"We enjoyed Inniberg coffee shop in the town of Haenertsburg. The town is very small but has a basic store of essentials."

Magoebaskloof

Forest View Cabins

"Die area is pragtig. Van die besienswaardighede is wel toe, of nie so maklik om by uit te kom nie. Maar as jy bietjie navorsing doen en voor die tyd bel en reel sal jy vind wat jy nodig het. Besienswaardighede is ook redelik ver uit mekaar, en ver van die spesifieke verblyf af so ons het redelik gery."

Magoebaskloof

Kaltenbach Cottages

"Definitief iets vir die bucket list."

Magoebaskloof

Lakeview Cottages

"Definitief die moeite werd. Padstalletjies is teleurstellend en pryse is te duur van die beperkte artikels wat beskikbaar is. Debengeni-waterval is 'n hoogtepunt."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers