Verified Reviews

Makhado

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Makhado

Rated 4.2 out of 5 based on 21 reviews.

Makhado static map. Makhado
Levubu Junction.

Makhado

Levubu Junction

"Baie naby die Kruger Nasionale Park, ons het net oorgeslaap. Omgewing pragtig en mense is baie vriendelik!"

Levubu Junction.

Makhado

Levubu Junction

"Ons het slegs aan die kant van die dorp verbygery toe ons afgedraai het. Soos bo vermeld het ons die algemene roekelose en vinnige bestuur, (gejaag), met verskeie verkeersoortredings uiters skokkend gevind. Dit het ons met 'n baie negatiewe indruk van die dorp en omgewing gelaat. Veral die minibusse, trokke en busse wat jaag teen 'n spoed veel vinniger as 80 kilometer per uur. Dis jammer dat juis dit so uitgestaan het in hierdie verruklike mooi omgewing."

La Luna @ Misty Mountains.
Levubu Junction.

Makhado

Levubu Junction

"Great stop over."

La Luna @ Misty Mountains.
Levubu Junction.

Makhado

Levubu Junction

"Ons is voëlkykers en hierdie area is my gunsteling."

La Luna @ Misty Mountains.

Makhado

La Luna @ Misty Mountains

"Die natuurskoon is baie mooi as mens deur ry na Musina toe op die N1. "

La Luna @ Misty Mountains.
La Luna @ Misty Mountains.

Makhado

La Luna @ Misty Mountains

"Gaan eet iets by Mountain Lodge en gaan ry af in Bluegums-poort tot jy die groot bome vind."

Mount Azimbo Lodge.

Makhado

Mount Azimbo Lodge

"The Soutspansberg is a wonderful place to explore."

Zvakanaka Farm.

Makhado

Zvakanaka Farm

"Dit is meer 'n plekkie in in stille afsondering te wees eerder as om toeris te speel."

La Luna @ Misty Mountains.
Levubu Junction.

Makhado

Levubu Junction

"A very nice and quiet place full of natural adventures and fruits."

Zvakanaka Farm.

Makhado

Zvakanaka Farm

"Pragtige area."

Zvakanaka Farm.

Makhado

Zvakanaka Farm

"Alles wat jy benodig is daar."

Zvakanaka Farm.

Makhado

Zvakanaka Farm

"Ons het by die Mountain View Hotel in die berg gaan eet. Heerlik!"

La Luna @ Misty Mountains.

Makhado

La Luna @ Misty Mountains

"Besige plek. Mooi wêreld. "

La Luna @ Misty Mountains.

Makhado

La Luna @ Misty Mountains

"Pragtige dorp teen berghange van die Soutpansberge."

La Luna @ Misty Mountains.

Makhado

La Luna @ Misty Mountains

"Gesels met die inwoners en ontdek 'n skatkis van besienswaardighede en pragtige natuurskoon. "

Zvakanaka Farm.

Makhado

Zvakanaka Farm

"Ons was aangenaam verras!"

Mount Azimbo Lodge.

Makhado

Mount Azimbo Lodge

"Makdado is goed geleë vir 'n deurry/ oornag vir bestemming na Botswane of Zimbabwe. Tyd was bietjie min om meer te ervaar van Makhado."

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers