Geverifieerde Resensie

Malmesbury

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Malmesbury bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 46 resensies.

Malmesbury

SuNel's Guest Rooms

"Lieflike plattelandse omgewing."

Malmesbury

Dassenheuwel Farm Stay

"Malmesbury is not very attractive, rather go to Riebeeck Kasteel, Tulbagh and Wellington. All not very far from Dassenheuwel."

Malmesbury

De Gunst Guest Farm

"Baie mooi omgewing so in die Swartland. Genoeg winkels om selfs die stedelinge tevrede te stel."

Malmesbury

Rust en Vrede

"Malmesbury is die hoofstad van die Swartland, waar meeste van die land se koring verbou word asook kanola. So dis nie 'n tipiese toeriste dorp nie, maar landbou dorp. Maar dis pragtig in Augustus/September, die kanola blomme in volle blom, agter lê die berge met sneeu pieke, as jy gelukkig is. Alle winkels hier, van Pick 'n Pay, Checkers, Spar tot Woolworths Foods by die Engen."

Malmesbury

Table Mountain Guesthouse

"Ek hou nie van die weer nie. Die dorp lyk mooi skoon en goed uitgelê. Daar is mooi sigte in die omgewing, maar ek was daar vir werk. Die Barrel en beef restaurant was great. Spur was bietjie af. Miskien is die weer in die somer beter, maar ek sal nie winter daar wil vakansie hou nie. "

Malmesbury

De Gunst Guest Farm

"I come to Malmesbury for business. I have always found the people to be super friendly and helpful."

Malmesbury

Dassenheuwel Farm Stay

"Ons is mal oor die Malmesbury-omgewing. Dis altyd lekker om soontoe toe gaan. Die mense is altyd vriendelik en verwelkomend."

Malmesbury

Dassenheuwel Farm Stay

"Was by Riebeeck Kasteel. Dis baie karaktervol en die moeite werd."

Malmesbury

Dassenheuwel Farm Stay

"'n Goeie bestemming met 'n kaleidoskoop van moontlikhede om te verken, en behoort aan die verwagtinge van jonk en oud te voldoen."

Malmesbury

De Gunst Guest Farm

"Dit is 'n pragtige, skoon dorpie met baie vriendelike mense. Kan dit aanbeveel vir enige toekomstige besoekers."

Malmesbury

Dassenheuwel Farm Stay

"Mooi en netjiese dorp en pratige omgewing."

Malmesbury

De Gunst Guest Farm

"Ek was baie verbaas gewees opm te sien hoe Malmesbury uitgebrei het. Dit is 'n volwaardige dorpie met baie interessante plekke wat jy kan besoek in en om die dorp. Mense is baie gasvry en dit is geleë in 'n ongelooflike mooi omgewing!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 46
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang