Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1877 reviews.

Marloth Park

Oppidraai

"Plek om te wees as jy 'n liefde het vir die natuur en diere."

Marloth Park

Visarend's Roep

"Marloth is ons happy place."

Marloth Park

My Bushhouse

"Baie mooi plek."

Marloth Park

Klein Huisie

"Baie lekker bosveldbestemming veilig en mooi. Die winkels het ’nbekostigbare verskeideinheid items. Al die personeel is vriendelik en behulpsaam."

Marloth Park

Simcha Lodge

"Waarsku besoekers om nie met klein motors te gaan nie. Die grondpaaie is in ’m baie slegte toestand na die reën."

Marloth Park

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"I love that they respond to injured animals and allow for limited interaction with clearly set out rules. Would love to visit again soon."

Marloth Park

Kudus Crest Bush Retreat

"Lekker plek om 'n kort wegbreek van die stad te neem."

Marloth Park

Martys Place

"Baie lekker plek om te gaan rus so tussen die diere en ook naby aan die wildtuin. Sal weer daar 'n plek bespreek vir my volgende trippie."

Marloth Park

Mopani Villa

"Dis die beste plek in die wêreld."

Marloth Park

Majuli River House

"Kan Marlothpark absoluut aanbeveel vir toeriste. Pragtige wild en natuurskoon."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Die vullishoop by die hek is teleurstellend en doen afbreek aan die mooi van die park. Sou dit graag toegebou wou hê om minder opvallend te maak."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Great place for holiday. Close to the Kruger and if you're really staying for a long time, you could even visit Mozambique and Swaziland."

Marloth Park

Mopani Villa

"As jy 'n mens is wat lief is vir die bos en vir diere is Marloth jou plek."

Marloth Park

951 Geelvis

"Marloth is en sal altyd my reisplek bly."

Marloth Park

Klein Huisie

"Die paaie kort aandag en vir ’n gewone voertuig is dit byna onmoontlik om langs die rivier te ry. Die voertuie handhaaf nie die spoedgrens nie, veral in Swartwitpenspad en dit voel asof dit ’n snelweg is."

Marloth Park

Bushbaby Haven

"Marlothpark is puik."

Marloth Park

Doringpoort: Delagoadoring

"Ons kuier graag daar en sal weer graag in Marloth bly."

Marloth Park

Walking Tall Private Bush Retreat

"Nader aan die Kruger kan mens nie. Wonderlik, rustig, en sielverkwikkend."

Marloth Park

Kudu's Rus

"'n Onvergeetlike ervaring diep in die bos."

Marloth Park

Huis Maroela

"Droomvakansie in die bos!"

Marloth Park

South Post at Kruger

"Gerieflik geleë naby Komatipoort en die Krugerwildtuinn. Verskeie diere loop vry rond tussen die eenhede. Alles wat mens benodig is beskikbaar."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Pragtige, rustige plek!"

Marloth Park

Spoorsnyertjie

"Lekker naby Krokodilbrug. Vriendelike gemeenskap."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Dis n baie lekker vakansiedorp in die bos! Genoeg om oud en jonk tevrede te hou!"

Marloth Park

Zebra Cottage

"Loads of game to view, shops stocked with all necessities and the restaurant inside the caravan park is a must visit."

Marloth Park

The House

"Marloth is 'n wonderlike oord en ek sal dit enige tyd aanbeveel."

Marloth Park

Eden Safari Country House

"Die lekkerste plek om te rus en ontspan."

Marloth Park

Khaya Umdani

"Marlothpark is baie rustig, die wild is volop, vakansietye is baie besig en sal aanbeveel om buiteseisoen te gaan, soveel rustiger."

Page
Page 35 - Showing 1021 to 1050

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers