Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1877 reviews.

Marloth Park

Zazu Cottage

"Kan bietjie aandag gee aan die paaie."

Marloth Park

Oppidraai

"Die grondpaaie kan bietjie verbeter."

Marloth Park

My Bushhouse

"Grondpaaie moet beter in stand gehou word vir die gebruik van sedan motors."

Marloth Park

951 Geelvis

"Dit was ons eerste keer in Marlothpark en dit was wow. Als wat die park ook aanbied was regtig lekker. Jy hoef nie eers ver te ry vir wat jy wil hê nie. "

Marloth Park

Oppidraai

"Jy moet 'n natuurliefhebber wees."

Marloth Park

Bosbok Chalets

"Altyd lekker by Marloth! Sien uit na die volgende vakansie!"

Marloth Park

Kudu Lodge

"Baie lekker. Met baie diere."

Marloth Park

3875 Eagle

"Marlothpark is 'n wonderlike bestemming. Ek gaan elke jaar terug vir nog."

Marloth Park

Njiri - Your Place in Africa

"Nice and quiet with lots of animals. Nice sunset cruises with local game viewing. Close to Crocodile Bridge entrance to Kruger National Park."

Marloth Park

Spoorsnyertjie

"Dit is 'n lekker plek."

Marloth Park

Phumangeni Marloth Park

"Paaie is nie gaanbaar met 'n gewone sedan motor nie. Klein karretjie sukkel oor die groot spoedwalle en klippaaie. Wou graag na rivier gaan, maar toe by verblyf is het ons nêrens gegaan, want nie kans gesien met klein motor vir die paaie nie. Sal twee keer dink voor weer gaan oor klein motor op slegte pad."

Marloth Park

1078 Wildgoose Road

"Very convenient, Marloth Park has had some very crucial additions since our last visit years ago. At least 3 butchers with very affordable prices for meats, and grocers for your everyday needs, as well as 2 liquor stores, fresh bakery and more. A great park to stay in."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Ons is mal oor Marlothpark. Beste vakansieplek. "

Marloth Park

3875 Eagle

"Food for your soul - just the best."

Marloth Park

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Marloth Park always delivers when it comes to wildlife."

Marloth Park

Bosplasie

"Marlothpark is fantasties en mooi skoon, veilige en 'n wonderlike familievakansiebestemming. Baie diere te sien en rustig en stil."

Marloth Park

Klein Huisie

"Vir bosmense is dit die beste plek ooit."

Marloth Park

Serenity Bush Ballads

"Hek by grondpad se ingang netjies maak. Rommel lê orals by die hek. Restaurant by rivier baie lekker!"

Marloth Park

'NdaBushi

"Marloth Park has a little something for everyone, no matter what age group. Really is our Home away from Home."

Marloth Park

My Bushhouse

"Ek boek altyd in Marlothpark en is mal oor Marlothpark."

Marloth Park

Maphupho Yemali

"Heerlike plek om te gaan rus. Mens hoef eintlik glad nie rond te ry nie, want diere kom kuier by die huise. Die grondpaaie is net sekere plekke baie sleg vir lae voertuie."

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Ons is mal oor Marlothpark."

Marloth Park

Fever Tree

"Marlothpark is die ideale bestemming vir individue wat graag diere wil sien, soos rooibokke en sebras, maar leeus en olifante ens. kan in die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier gesien word sonder om kilometers ver saam met 'n besige jongspan in die kar te ry."

Marloth Park

Serenity Bush Ballads

"Baie beslis 'n vakansieplekkie vir die wat net will chill en regtig om te gaan rus."

Marloth Park

Tau Self-catering House

"Die beste bosveld vakansieplek."

Marloth Park

The Tortoise Shell

"Amazing interaction with wildlife."

Marloth Park

Marloth Getaway

"Sal beslis weer kom kuier, veral met voordeel van besigtiging van diere in Kruger Wildtuin vanuit Marlothpark."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Heerlike plek, maar van die winkels, venues en aktiwiteite is buitensporig duur vir plaaslike toeriste. "

Page
Page 42 - Showing 1231 to 1260

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers