Verified Reviews

Mbombela (Nelspruit)

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)

Rated 4.5 out of 5 based on 457 reviews.

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Ons het 'n baie sagte plekkie vir Nelspruit. Dit is ongelooflik mooi en die mense is so vriendelik!"

Mbombela (Nelspruit)

Matumi Golf Lodge

"Baie mooi, baie warm en drukkend. "

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Amigo's Bed & Breakfast

"Baie goeie ligging, naby alles."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Cronje Cottage

"What a beautiful part of Nelspruit. The birds are spectacular and it feels as if you are near the wild."

Mbombela (Nelspruit)

Hippo Waterfront Lodge and Camping

"Nelspruit is maar net asemrowend en dit bied die mooiste natuurtonele. As jy na Nelspruit toe gaan, moet jy definitief die Sudwalagrotte en natuurlik God`s Window gaan besoek."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Baie groen, veral as jy van die Kaap af kom."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Die mooiste dorp in Suid-Afrika."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Ek ken Sonheuwel nie so goed nie, maar dit is 'n pragtige boomryke area wat altyd verfrissend is wanneer mens in n "stad" moet wees. Alles wat ek nodig gehad het was naby mekaar."

Mbombela (Nelspruit)

Siloam Farmstay @ Ora Farms

"Baie verander sedert ek laas Nelspruit besoek het."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Ingwe Guesthouse

"Sonheuwel is naby aan alles wat jy nodig het. +- 5-6min se ry na enige plek waarheen ons wou gaan. "

Mbombela (Nelspruit)

Hummingbird's Nest Guesthouse

"Pragtige omgewing. Baie om te doen."

Mbombela (Nelspruit)

Kwanyoni Lodge & Restaurant

"Die lemoen bloeisels het so heerlik geruik, dit was besonders. Eetplekke se diens was ietwat stadig met ontbyt (in Nelspruit self)."

Mbombela (Nelspruit)

Crocodile Nest

"Goeie oornagplek op pad na die Kruger Wildtuin, Mosambiek en ander toerisme bestemmings in Mpumalanga."

Mbombela (Nelspruit)

Panorama Guest Farm

"Warm genoeg in die winter vir wegbreek van die winter."

Mbombela (Nelspruit)

Rock View Lodge

"Nelspruit het baie toeristeplekke om te besoek en die omgewing en klimaat is baie lekker!"

Mbombela (Nelspruit)

Panorama Guest Farm

"Lieflike dorp, baie skoon, paaie in goeie toestand. Verblyf egter buitensporig duur in baie gevalle. Gastehuise behoort meer "upmarket" akkommodasie te bied vir eienaars met troeteldiere, bv. skoon en warm "kennels| waar diere veilig is as eienaars vir 'n dag wildtuin toe wil gaan."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Dome Home Accommodation

"Naby eetplekke en naby die N4 - baie geskik."

Mbombela (Nelspruit)

Lizard Rock

"Ons het ook gedurende die fees die Laeveld Botaniese Tuin besoek. Dit was mooi en 'n besoek werd."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Lekker stil area en naby winkelsentrum."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Amigo's Bed & Breakfast

"Nelspruit is 'n pragtige dorp tussen heuwels. Nie so seker ek wil daar vakansie hou nie, maar perfekte oorstop op reis vanaf Mozambique."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Amigo's Bed & Breakfast

"Ek is mal oor die area, wens ek kon altyd daar bly, rustig stil, maar naby die dorp, pragtige skoon strate, mooi plantegroei, baie bome, love it!"

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers