Verified Reviews

Mbombela (Nelspruit)

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)

Rated 4.5 out of 5 based on 457 reviews.

Mbombela (Nelspruit)

HPTwelve Accommodation

"Die flieks wat by die Mall gaan kom sal regtig 'n ekstra ster werd wees. Dit was n fees om in strate sonder slaggate te ry en stap, en strate en wraggies straatnaambordjies gehad. 10/10 daarvoor. Bedelaars en karwagte was die minimum. Ons het Innibos vertonings by 'n paar venues bygewoon, maar ongelukkig was die Stadskouburg se toilette die swakste. Oor die algemeen effe vuil, maar die slegste was deure sonder slotte, geen droeërs of handdoekpapier vir jou hande. Dis nogal grillerig. "

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Sunshine Self Catering

"Sonheuwel is goed geleë as jy Krugerwildtuin toe gaan."

Mbombela (Nelspruit)

Crocodile Nest

"Baie lekker plek, sal enige tyd weer soontoe gaan. "

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

9 on Feijoa

"Dit is ook baie sentraal geleë, nie ver van die hoofroetes nie."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Nelspruit is een van die mooiste klein stede. Die winter is natuurlik tops met baie sonskyndae en matige temperatuur. En van daar af kan 'n mens baie wildtuine en wildsplase besoek, asook ander fantastiese bestemmings soos Sabie en baie ander."

Mbombela (Nelspruit)

Hippo Waterfront Lodge and Camping

"Everything you need you can get in Nelspruit."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Daar is baie om te sien en te doen om kinders besig te hou. "

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Mooi dorp. Baie besig maar moeite werd om te besoek."

Mbombela (Nelspruit)

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue

"Nelspruit is vir my halfpad na 'n regte bestemming toe - soos die wildtuin. Dit is nie die eindbestemming nie en daarom het ons net 1 aand oorgeslaap."

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Pragtige, netjiese en skoon dorp."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Dome Home Accommodation

"Sentraal, naby hoofpaaie, sakesentrums en hospitale."

Mbombela (Nelspruit)

Alkmaar Farmstay

"Clean and friendly town."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

35 Kelkiewyn B&B

"West Acres is sentraal en 'n rustige omgewing."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Sheppard Boutique Hotel

"So bly ek het hierdie plek ontdek met sy stil omgewing. "

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

9 on Feijoa

"Netjiese en veilige area."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

35 Kelkiewyn B&B

"Oulike buurt van Nelspruit."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

Casa Tomar

"Baie goed geleë naby groot winkelsentrums. Baie stil en rustige area."

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Pragtig en baie om te sien!"

Mbombela (Nelspruit)

Crocodile Nest

"Dit was wonderlik. Die eerste keer wat ek in Nelspruit was."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

Pensão Guest Lodge

"Veilige plek en baie rustig!"

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Lekker naby, gerieflik en bied wat jy nodig het."

Mbombela (Nelspruit)

Francolin Lodge

"The place was awesome."

West Acres, Mbombela (Nelspruit)

9 on Feijoa

"Will surely revisit in full summer for the pool experience."

Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)

La Roca Guest House

"Ek is nie seker oor Sonheuwel as 'n toeristebestemming nie - ek bly gewoonlik slegs vir besigheid, maar dit is baie sentraal geleë."

Mbombela (Nelspruit)

Wokini Guest House & Game Farm

"Bly net weg uit die middestad-area."

Mbombela (Nelspruit)

Panorama Guest Farm

"Baie beter vandat die hoofweg klaar is en die paaie opgradeer is vandat ek 5 jaar laas daar was. "

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers