Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 457 reviews.
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Amigo's Bed & Breakfast"Rather boring place (especially on Sundays)"
"Nelspruit is 'n wonderlike sentrale punt om al die omliggende besienswaardighede te besoek. Lankal nie meer 'n dorp nie maar 'n stad in wording."
"Was vir 'n daguitstappie Kaapsehoop toe en het aandete by De Vette Mossel in Nelspruit gehad. Kan dit ten sterkste aanbeveel."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
9 on Feijoa"Dit is 'n netjiese woonbuurt, maar ek sou dit nie opsigself 'n toeristebestemming noem nie. Om vandaar togte te onderneem sal egter moontlik wees. 'n Mens sluit maklik aan by die hoofroetes."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Amigo's Bed & Breakfast"Rustige, kalm voorstad. 'n Plek waar 'n mens kan rus en asemskep weg van die gejaag."
"Dis nog 'n lekker plek waar mens baie kan sien. Die HALLS plaasmark was bietjie teleurstellend. Duur produkte en nie veel om te bied nie. "
"Wonderlike atmosfeer en die weer was fantasties. Sal enige tyd weer gaan."
"Ons is oud-Laevelders en het meer as 30 jaar in Witrivier gewoon. Lieflike plek met heerlike weer."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Zebrina Guesthouse"Ons het self daar gewoon in die 80's en elke oomblik geniet!"
"Buiten die heerlike laat herfs klimaat, bied Nelspruit genoeg aan enige besoeker (flieks, restaurante, winkelsentrums) en Wildtuin wat net om die draai is."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
La Roca Guest House"Pragtige plek, goeie uitsig, genoeg besighede en absolute rus en vrede."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Dome Home Accommodation"Geen probleem gehad om inkopies te doen nie. Daar is winkelsentrums om van te kies en te keur."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Bergsig Self-Catering"Dit is 'n netjiese en skoon omgewing. Mooi uitsig vanaf die blyplek."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Dome Home Accommodation"The area is quiet, safe and secure. Close to the shopping centres."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Akwamaryn B&B"It is a suburban area but not far from the main shopping area (although not walking distance). There are shops and restaurants a short drive away (again you cannot walk). If you prefer like I do to be away from the busy areas this is perfect."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Casa Tomar"Ons is mal oor West Acres, want dit is baie veilig in Nelspruit. Ons sal vir seker weer in die omgewing wees."
"Dis my eerste keer in Nelspruit, en was stomgeslaan oor hoe mooi die plek is. So mooi groen, skoon en vriendelike diens en mense. Sien vreeslik baie uit om einde van die jaar Nelspruit toe te verhuis. "
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
An Exclusive Guest House too"Very central to all destinations around Mbombela (Nelspruit)."