Geverifieerde Resensie

Mc Dougalls Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mc Dougalls Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 99 resensies.

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Vriendelike mense."

McDougallsbaai

Richtersveld Experience Lodge

"McDougallsbaai is 'n aangename vakansiebestemming met geen oorvol strande en verdrukking nie. Die rustigheid van die kusdorpie betower regtig 'n vakansieganger. Die inkopiesentrums en restaurante voorsien in alle behoeftes wat besoekers moontlik mag het."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Strand was vol bamboes en baie vlieë. Ek het die Lambertsbaai en Elandsbaai area baie meer geniet, skoon en minder raserige mense."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Ons het dit as sentrale punt gebruik en elke dag gereis na die omliggende bestemmings (Alexanderbaai, Kleinsee ens.). McDougallsbaai en Port Nolloth op hul eie bied nie veel om te doen of beleef nie."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Kan ekstra winkelsentrum in die area hê. Strande skoner hou."

McDougallsbaai

SeaSide Self-Catering

"Dis 'n wonderlike vakansieplek, ons is verbaas dat die plek nie oorval word met toeriste nie! Ek voel vir 'n verandering of ek uitgerus het omdat dit nie te besig is nie en die paaie soontoe baie stil is."

McDougallsbaai

Richtersveld Experience Lodge

"Baie oulike plek. Was al baie daar."

McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

"Baie stil kusdorp."

McDougallsbaai

Bietjies Akkommodasie

"Dus 'n baie pragtige vakansie destinasie. Sien uit daarna om weer te kom."

McDougallsbaai

Bietjies Akkommodasie

"Ek was 5 jaar laas op McDougallsbaai en wat 'n metamorfose. Het die plek byna nie geken nie. Ou Dr. Bakker se huis is weg."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Pragtige plek!"

McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

"Everyone is very friendly in this little town. I've fallen in love with every aspect of it."

McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

"As dit moontlik is sal ek weer kom."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Die enigste ding wat my afsit is die wind wat gedurig waai. So onplesierig mens kan nie eens buite braai nie."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Heaven on earth."

McDougallsbaai

Bietjies Akkommodasie

"Pragtige Weskus-dorpie. "

McDougallsbaai

Sunset Lagoon

"Ons was taamlik verlig toe ons in Port Nolloth kom en daarvandaan na McDougallsbaai moes ry om daar na ons verblyf te gaan! Ek dink dit was uitstekend!"

McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

"Baie skoon en vriendelike mense. Hul kos was ook heerlik by die restaurante."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Goeie oornagplek."

McDougallsbaai

Bietjies Akkommodasie

"Niks vermaak en vêr vanaf Port Nolloth."

McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

"Mooi, skoon, stil en rustig."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"So 'n bietjie duur in vergelyking met ander soortgelyke plekke."

McDougallsbaai

Bietjies Akkommodasie

"Spraakloos. Dit was wonderlik. Ek het niks woorde nie."

McDougallsbaai

Richtersveld Experience Lodge

"Geweldige uitbreidings. Skoon en netjiese dorp."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Quaint and tranquil little town."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Potensiaal vir aftrede."

McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

"'n Oulike plekkie met wonderlike vriendelike mense. Dit was wonderlik om daar te bly en lekker te rus."

McDougallsbaai

Dis Al! Akkommodasie

"Very expensive and not much to do."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Lekker afgesonderde area - omtrent net vakansiegangers. Restaurante en winkels so 4 km weg in Port Nolloth."

McDougallsbaai

Peaceful Place

"Pragtige plek!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang