Verified Reviews
Melkbosstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Melkbosstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 133 reviews.
"'n Baie skoon strand en rustigheid, selfs oor Desember. Onthou die water is ysig koud."
"Baie min plekke om the eet en moet bespreek anders kan jy nie tafel kry nie, strande lieflike en skoon en lekker om te gaan stap."
"If you're looking for a place to eat, with food to die for do try the Damhuis Restaurant. Superb food and service."
"Ek wens ek kan eendag daar kom bly of ten minste aftree. Ek is mal oor die ligging van die plek en die vriendelikheid van die mense, hulle is baie gasvry. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Atlantic Loft"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
14 Penguin Place Melkbosstrand"As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!"
"Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is."
"Pragtige, rustige wegsteek plekkie om te bly. Strand is skoon, vriendelike mense. "