Geverifieerde Resensie

Midlands Meander

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Midlands Meander bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 270 resensies.

Balgowan, Midlands Meander

Sugarlands Cottage

"Pragtige omgewing met so baie om te sien en doen."

Midlands Meander

Gum Tree Glen

"Dis altyd lekker om in die Midlands rond te ry, jy ontdek altyd 'n nuwe plekkie."

Balgowan, Midlands Meander

Edi's B&B

"Een van die mooiste dele van ons land."

Balgowan, Midlands Meander

Edi's B&B

"Our stay was too short (me running Comrades, I had to rest up as much as possible) but driving through definitely looks like a stunning place."

Balgowan, Midlands Meander

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Het verskeie kere gaan uiteet, maar eetplekke is baie duur, heelwat meer as in die stad. Daar is egter heelwat plekke om te besoek op die Meander, en alles is binne redelike afstand."

Balgowan, Midlands Meander

Crestwood

"A good idea to research points of interest etc. before arriving. There are a few hidden gems which may otherwise be missed."

Balgowan, Midlands Meander

Edi's B&B

"Ons wil so graag meer tyd in hierdie prentjiemooi deel van ons land spandeer. Ons sal beslis meer oor die Midlands Meander navors en 'n langnaweek hier wil deurbring!"

Howick, Midlands Meander

Nutmeg Guesthouse

"Restaurante moet net bietjie meer voorsiening maak vir 'n gesin van meer as 4 mense. Was by 3 plekke in een aand weggewys omdat hulle nie genoeg sitplek gehad het vir ons nie."

Balgowan, Midlands Meander

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Baie om te sien. Definitief 'n area om te besoek."

Balgowan, Midlands Meander

Sugarlands Cottage

"Road conditions are bad due to potholes."

Midlands Meander

Gum Tree Glen

"Beautiful area to explore."

Midlands Meander

Springholm Cottages

"Midlands is truly a gem. I have a son who goes to school in the Midlands and we discover new places every time we come for school functions or just to visit him. I would recommend as a holiday destination as well. It's beautiful and serene."

Howick, Midlands Meander

Nutmeg Guesthouse

"Klein deel van Howick gesien, die eetplek naby gastehuis was fantasties en veilig om na toe te loop, sou meer wou sien, maar tyd was min."

Midlands Meander

Gum Tree Glen

"The road to get to Gum Tree Glen is terrible. It took us 20 minutes to get in and out. Messed up our wheel alignment. "

Midlands Meander

Kusane Farm Cottages

"Jy moet van Kusané 'n hele entjie uitry voor jy by al die besienswaardighede uitkom. Ons het Saterdagmiddag 'n heerlike drankie gedrink by die Nottingham hotel en toe by Rawdens Brewery iets gaan eet en drink."

Midlands Meander

Beverley Country Cottages

"Midlands Meander verras ons nog altyd met oulike en mooi bestemminge. "

Balgowan, Midlands Meander

Pear Tree Cottage

"So so beautiful! Food for the soul."

Howick, Midlands Meander

Nutmeg Guesthouse

"Ons het ons verblyf en rondreis in die area baie geniet."

Balgowan, Midlands Meander

Notting Hill Lodge

"Winkels ver om gou kos te gaan koop."

Balgowan, Midlands Meander

Edi's B&B

"Very beautiful, especially in Autumn."

Balgowan, Midlands Meander

Edi's B&B

"Toestiste-aantreklikhede maklik en nie te ver nie."

Midlands Meander

The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages

"Pragtige omgewing met vriendelike mense en ongelooflike mooi natuur!"

Balgowan, Midlands Meander

Pear Tree Cottage

"Baie mooi area en oulike winkeltjies - baie om te doen."

Howick, Midlands Meander

Two Bedroom Cottage

"Middedorp ongelukkig vuil soos baie ander plattelandse dorpe in SA. Taxis in middedorp 'n euwel, net soos elders ongelukkig, maak dit onaangenaam om op pad te wees na bestemming."

Midlands Meander

11 on Karkloof

"Excellent destination with a lot of surprises."

Balgowan, Midlands Meander

Millgate Midlands Retreat

"Baie mooi omgewing en naby genoeg aan alle besienswaardighede. "

Midlands Meander

Dunroamin Bed and Breakfast

"Beautiful scenery. Good halfway stopover between Johannesburg and the coast."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang