We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Balgowan
4.6/5
volgens 101 resensies

Lees regte resensies van Balgowan van 101 geverifieerde gaste

Indien jy Balgowan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Balgowan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balgowan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balgowan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balgowan akkommodasie

34 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense

Sugarlands Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die Sugarlands Farm 6 km van die N3 in die hart...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense

56B Gowrie Village is ’n privaat selfsorgwoonstel op die luukse en veilige Gowrie Village-landgoed in Nottingham Ro...

Troeteldiere indien gereël
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Troeteldiere indien gereël
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf R795
R795 R557
per nag, vir 2 mense

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande g...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R795
R795 R557
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense

Gowrie Farm Golf Estate House 217 is ’n moderne selfsorghuis op die veilig Gowrie Farm Gholflandgoed in Nottinghamw...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense

30% af Weeksdae!
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense

Beacon Vlei Guest Farm bied verblyf en 'n tikkie geskiedenis in die hartjie van Kwazulu-Natal se Middellande. Dié p...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense

Pear Tree Cottage is 'n bekoorlike klipkothuis in die pragtige Cavershamvallei en is die ideale basis om die Midlan...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Brambleberry is in Nottingham Road in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Dit bied lieflike self...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Notting Hill Lodge bied 'n keuse tussen B&B-verblyf of slegs verblyf in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middelland...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Landy Lane Cottage is 'n knus selfsorgkothuis wat net langs die R103, naby Lidgetton in die KwaZulu-Natalse Middell...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Toad Hall Self-catering Cottages is op 'n 10 ha-eiendom in 'n afgesonderde landelike omgewing met 'n uitsig oor die...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Balgowan akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem