Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Milnerton
4.5/5
volgens 230 resensies

Lees regte resensies van Milnerton van 230 geverifieerde gaste.

Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton akkommodasie

Bladsy 7 - 182 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 920
per nag (plek vir 6)

Neptune Isle 319 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige seefrontkompleks in die ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 920
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 113
per nag (plek vir 2)

Deluxe Apartment Mayfair bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad. Hierdie stylvolle ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 113
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 460
R1 460 R1 095
per nag, vir 2 mense

Casa Milner Guest House bied oornagverblyf in smaakvol versierde kamers wat in die hartjie van Milnerton, Kaapstad ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 460
R1 460 R1 095
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)

Lagoon Views is 'n oulike selfsorgwoonstel in Milnerton, Kaapstad, met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer h...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

Knightsbridge 1002 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is in d...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)

43 on Tafelberg

Selfsorg in | Bothasig, BothasigMilnerton
Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)

43 on Tafelberg is in Bothasig in Kaapstad en bied lieflike verblyf aan 4 gaste. Die verblyf het sonkrag en 'n oms...

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)

Waterstone East C103 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City. Dit is die ideale op...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 850
R2 850 R2 280
per nag (plek vir 4)

Lagoon Beach 127 in Milnerton is die ideale strandwegbreek vir diegene wat 'n romantiese wegbreek of 'n prettige ge...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R2 850
R2 850 R2 280
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Sunset Decks Guest House is in Sunset Beach aan die Weskus geleë en is net 380 m van die strand af. Dit bied 'n pra...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 050
R3 050 R1 525
per nag, vir 4 mense

Knightsbridge Terrace is 'n pragtige woonstel wat nuut opgeknap is en is in die Knightsbridge-kompleks op Century C...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf R3 050
R3 050 R1 525
per nag, vir 4 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem