Verified Reviews
Mkhondo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mkhondo
Rated 3.5 out of 5 based on 80 reviews.
"The street lighting has improved compared to the last time I visited, on the main street and around Nando's and shops. It was really an area of concern for public safety in town. Let them keep improving on the public safety!"
"Refreshing, affordable, economical, beautiful nature and strategically location. "
"Die dorp self is nie opwindend nie, maar die omgewing daar rondom is besonders."
"Piet Retief was ons vorige verblyfdorpie en ons geniet dit om elke keer daar deur te reis. "
"Slaap net oor en maak gebruik van 'n Wimpy vir wegneemetes. Dis onbekend met res van dorp."
"Pragtige Dorothy en probeer gerus die Mamma Mia restaurant agter die ou kerk in die hoofstraat. "
"Lovely town with trees covering the streets, houses that are safe and lovely to drive around in."
"Ons was aangenaam verras en Piet Retief is 'n goeie oornagbestemming en Die Munch is 'n heerlike restaurant om lekker te gaan eet en te ontspan."
"Die denneboom en ander boom plantasies is voorwaarlik iets om te beskou. Kilometers rondom Piet Retief kan jy jou verkyk aan die rye bome."
"Ons het jare terug daar gebly en is nou toegerus met 'n splinternuwe mall met al die nodige winkels. Spar het nou 'n SuperSpar geword. Bly maar 'n lekker plek."
"Die dorp is rustig, maar daar is pragtige plekke in die natuur rondom die dorp. Ontdek gerus Evergreens: 'n luukse onthaalsaal in die bos."
"Sal nie Piet Retief beskryf as 'n toeristebestemming nie, maar eerder as 'n oornagopsie vir enige verdere reisplanne na die Natal se Noordkus en omliggende areas. "
"Padaanwysing is swak is en slaggate in die strate is 'n nagmerrie ondervinding."