Verified Reviews
Mooi River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mooi River
Rated 4 out of 5 based on 16 reviews.
"Lovely days on the Midlands Meander, recommend going to visit the Marrakesh cheese farm, we loved it."
"It's not too far to do the Midlands Meander, and close enough to the Drakensberg to get the Berg vibe, with the very necessary and cozy fire at night. With cows grazing in the cam beside Hideaway, the farm atmosphere is right there!"
"Beautiful countryside and varied, inspiring shops, eating and breweries to visit. Some of the roads are full of potholes. "
"Ry maar wye draai om die dorp self. Die omgewing is iets besonders."
"Mooi klein dorpie met alles wat mens benodig. Die Midlands is asemrowend mooi met baie om te doen."
"Dit was jammer dat die trokke gebrand het in die tyd wat ons daar was op die N3. Dit het mens baie onrustig gestem. Die natuurskoon is egter pragtig. Sal graag weer wil gaan."
"We didn't find a restaurant in Mooi River. Had to travel quite far for supper."
"'n Mens moet die Mooi Rivier ten minste een keer in jou lewe besoek. "
"Die toeriste-winkeltjies by Nottingham Road was 'n verassing en moeite werd om te besoek."
"Die dorp self bied nie veel vir toeriste nie, maar die omgewing en besienswaardighede langs die R103 maak daarvoor op. "
"Goed geleë tussen baie wegbreekmoontlikhede soos wildtuine, berge en see."
"Mooi River is perfectly positioned to get on/off the N3 (although there is a toll gate there) and/or to start (from the north end) / finish (if you started at the south end) the "Midlands Meander". Make a little time to visit "Mooi Loft" at "the other end of town (follow the signs across the narrow iron bridge) if you appreciate fine furnishings (and good toasted sandwiches and hot tea!)."
"Baie veelsydig. Voorsien in elkeen se behoefte."
"Die Country Club Golf is beslis 'n moet vir al die gholfspelers. Ons het gaan perdry by Saddle en Trout en het 'n wonderlike avontuur beleef. Die massering by Saddle en Trout is ook 'n moet!"
"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."