Geverifieerde Resensie

Mossel Bay Central

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay Central bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 21 resensies.

Sentraal Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Verskriklik mooi, skoon en veilig."

Sentraal Mosselbaai

Sandstone Manor

"Dit bly 'n pragtige dorp met uitstekende herinneringe en restaurante."

Sentraal Mosselbaai

Sea View Charming Stone House

"Dis nie die greatste area om in rond te stap nie en jy ontmoet 'n paar vreemde karakters wat jou vir geld vra."

Sentraal Mosselbaai

Golf Paradys

"Sentraal Mosselbaai in 'n neutedop is naby alle toeriste-oorde, winkels, skole en sportfasiliteite! Definitiewe aanbeveling."

Sentraal Mosselbaai

View from the Hill Apartment 2

"Sal dit enige tyd weer bespreek. Is baie maklik geleë en jy kan enige rigting in beweeg per voertuig of selfs stap."

Sentraal Mosselbaai

Golf Paradys

"My home town will always be my favourite."

Sentraal Mosselbaai

Sea View Charming Stone House

"Still a nice holiday destination and the town is looking good! "

Sentraal Mosselbaai

View from the Hill

"Goeie toeristebestemming."

Sentraal Mosselbaai

View from the Hill Apartment 2

"Rustige omgewing en baie netjies."

Sentraal Mosselbaai

Golf Paradys

"Mosselbaai is pragtig en mense baie vriendelik, perfekte vakansie bestemming."

Sentraal Mosselbaai

Hoog 109 High

"Daar is klomp besighede en plekkies om te gaan in Sentraal Mosselbaai, maar mens sal na die ander areas ook moet gaan. Vir vakansie mense sal dit miskien nie genoeg wees om hulself mee besig te hou nie."

Sentraal Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Was net bekommerd oor ons motor in die straat geparkeer moes staan. Maar Johan het ons verseker dat hy enige ongewenste gaste sou laat spaander. Miskien kan julle dalk net voorsiening maak vir veiliger parkering om gaste meer gerus te laat voel. "

Sentraal Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Baie netjies en was verbaas oor al die interessante winkeltjies/restaurante wat ontstaan het."

Sentraal Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Dit was so lekker egte Suid Afrikaanse mense en omgewing. Pragtige klein dorpie."

Sentraal Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Dis lekker daar, naby die punt en naby die ander kant na Santos toe m.a.w. die swemplekke. Winkels ook naby. Dis nie nodig om Mall toe te gaan nie."

Sentraal Mosselbaai

Hoog 109 High

"Baie pragtige dorp."

Sentraal Mosselbaai

Hoog 109 High

"Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties."

Sentraal Mosselbaai

Aquamarine Guest House

"Baie lekker uitsig en baie om te doen. Heerlike restaurante."

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang