Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Baie oulike plekkie met baie restaurante, stalletjies en baie dinge te doen! So rustig! Onthou om vroegtydig te bespreek as jy die aand wil gaan eet oor 'n naweek! "

Malelane, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"Ons was 'n hele paar jaar gelede in Malelane, wou daar gaan woon, maar blyplekke is ongelooflik duur en geen werksgeleenthede nie. Ons het dit beskou as 'n uitbytery. nietemin, die omgewing is pragtig en omdat dit naby die Kruger Wildtuin is verdien Malelane 'n pluspuntjie."

White River, Mpumalanga

Sophia's Cottage

"Baie beïndruk met Witrivier."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Fasiliteite word nie meer goed in stand gehou nie, toilette word nie meer so skoon en netjiese gehou nie. Aanwesigheid van rommel wat oral rondgestrooi lê is 'n skande & teenstrydig met die beeld van 'n natuurreservaat. By Skukuza onderkant die restaurant en teen die grensheining by die rivier lyk dit baie sleg, kan nie glo dis ons pragtige Kruger Wildtuin nie."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Grasslands Cottage

"Wakkerstroom is a small community. The lack of traffic and pedestrian noise during the night was a real treat. It is a birding destination of note and the wetlands are well supplied with bird hides and are easily accessed."

Marloth Park, Mpumalanga

Bush Cabana

"Marloth Park bly 'n pragtige wegbreek plek vir die natuur liefhebber."

Marloth Park, Mpumalanga

Ruslekka

"This was a great breakaway. "

Graskop, Mpumalanga

Blyde Chalets

"Baie om te doen buite die dorp en baie plekke om te gaan sien."

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Ons het nie regtig tyd gehad om Waterval Boven te ondersoek nie. Was wel by Krugerhof op Waterval Onder. Die tuin was die mooiste en skoonste wat ek lanklaas gesien het. Die museum was vol inligting en ek het baie geleer."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"'n Wonderlike dorpie om te besoek vir 'n naweek-wegbreek!"

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Dis 'n moet vir elke ou se emmer-lys. Pragtige plek en bitter mooi!"

Marloth Park, Mpumalanga

Die Luiperd

"Geniet die gevoel van in die bos wees met die natuur en die diere wat vrylik rond beweeg."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Crocodile Nest

"Goeie oornagplek op pad na die Kruger Wildtuin, Mosambiek en ander toerisme bestemmings in Mpumalanga."

Malelane, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"Dis baie naby die hek Kruger Wildtuin toe en daarom baie gerieflik. Die suikerfabriek was luid en vragmotors het dag en nag gery. Ongelukkig is die winkels nogal vêr vir elke dag ry."

Lydenburg, Mpumalanga

Lydenburg Guest House

"Lydenburg is goed geleë om omliggende toerisme attraksies by Pilgrimsrus, Sabie & Graskop maklik te bereik."

Elands Valley, Mpumalanga

Tweedekans Game Farm

"Daar is nie genoeg wilde diere vir die diere liefhebbers nie. As wildsplase verwag mens meer wilde diere as net bokkies."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Wonderlike plek om tot rus te kom en die natuur te kan geniet."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Ons besoek Marloth Park gereeld en geniet dit baie, maar het opgelet met ons laaste besoek dat jy nie baie veilig voel nie. Waarom kan almal net vrylik by die hekke inry? Sal moet dink aan sekuriteit."

Graskop, Mpumalanga

El Shaddai Lodge

"Die dorpie is goed geleë, maar is stadig maar seker besig om so bietjie agteruit te gaan."

Marloth Park, Mpumalanga

Maranze@Marloth

"Hierdie was ons as gesin se eerste Wildtuin Vakansie, en ons het regtig baie daarvan gehou. Die plekkies en winkeltjies daar laat mens sommer dadelik tuis voel. En als wat mens nodig het is daar om jou, dus hoef jy geensins ver te ry nie."

Graskop, Mpumalanga

Black Eagle Guesthouse

"Quaint little town, very refreshing from the hustle and bustle of large cities."

Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Country Cottages

"Hazyview is 'n uitstekende dorp vir vakansie hou. Baie goed om te doen en natuurlik die Wildtuin. Genoeg winkels en restaurante en twee groot winkelsentrums."

Page
Page 271 - Showing 8101 to 8130
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote