Geverifieerde Resensie
Nahoon
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nahoon bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 1 resensies.
"Dit was die eerste keer wat ek Nahoon besoek het en ek was beïndruk met die ligging. Ons het verskeie plekke besoek tydens ons vakansie daar en al ons bestemmings was binne 10 min. se ry van ons af. Die strand is lieflik en maatreëls word streng toegepas. Wat 'n fees om Nuwejaarsdag daar te kon spandeer sonder enige moeilikheidmakers of besope vakansiegangers. Dit is daarom ideaal vir gesinne."