Verified Reviews

Natal Midlands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands

Rated 4.4 out of 5 based on 508 reviews.

Nottingham Road, Natal Midlands

Loxley House & Conference Centre

"Nottingham Road opsigself is 'n baie klein dorpie, maar as deel van die groter Meander is daar baie te sien en te doen in 'n 20km radius. "

Natal Midlands

Mount Park Guest Farm

"Baie mooi soos altyd."

Natal Midlands

Mount Park Guest Farm

"'n Onvergeetlike ervaring. Besondere natuurskoon en interessante afklim plekkies."

Scottsville, Natal Midlands

Tancredi B&B

"Baie rustig en veilig."

Estcourt, Natal Midlands

Leopard's Lair

"Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek."

Howick, Natal Midlands

Biggy Best Cottages

"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "

Lotheni, Natal Midlands

Moya Cottage

"Was self nog nie daar nie, maar moet seker baie aangenaam wees. Dink pryse is deesdae nogal hoog."

Natal Midlands

Satori Getaway

"Definitely a gem for South Africa."

Howick, Natal Midlands

Biggy Best Cottages

"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."

Lotheni, Natal Midlands

Premier Resort Sani Pass

"Dit is 'n moet om hierdie mooi deel van ons land te sien."

Howick, Natal Midlands

Biggy Best Cottages

"Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was."

Estcourt, Natal Midlands

Blue Haze Country Lodge

"Beside the huge delay with breakfast, our stay was lovely"

Balgowan, Natal Midlands

Millgate Midlands Retreat

"It's a laid back place with beautiful scenery, it's exactly what the doctor will prescribe for relaxation and fresh air. Wonderful destination is all I have to say."

Howick, Natal Midlands

The Hilton Bush Lodge

"Pragtige plekkie, deel van die Midlands Meander."

Natal Midlands

Mount Park Guest Farm

"Puik! Moet meer tyd inruim op pad na die see of terug vir 'n langer besoek aan die gebied."

Natal Midlands

Mount Park Guest Farm

"Pragtig. Van die plekkies is bietjies vervalle."

Mooi River, Natal Midlands

Wild Berry Guest Farm

"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."

Scottsville, Natal Midlands

Thembelihle Guest House

"Gastehuis het uitstekende ligging en ons sal weer daarvan gebruik maak omdat dit so naby die snelweg, naby Hayfields Mall en ons ander besoekpunte was. Die rustigheid van die nabygeleë Scottsville Race Course en natuur was ook aangenaam. Eetplekke is taamlik naby en toeganklik."

Scottsville, Natal Midlands

Thembelihle Guest House

"Lovely area. I would travel to Scottsville again."

Page
Page 17 - Showing 481 to 508

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers