Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 375 resensies.
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Emerald Cottage"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Waters Edge"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Reservations"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Millard Crescent Guest House"Good suburb just few minutes from the bustling area of Humewood which has beaches, shopping malls, etc. "
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Emerald Cottage"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."