Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.
"Weet nie of Harties eksklusief op buitelandse toeriste met $$$ fokus of wat nie, maar alles van die Monkey Sanctuary tot die kabelkarretjie is buitensporig duur om te besoek en dus sal ek nie my gesin enigsins kan "bederf" nie. Ons praat nie eers oor die hiasinte nie."
"As visvang nie jou ding is nie, is Parys met sy interessante winkeltjies en toerisme-atmosfeer net 'n halfuur se ry ver."
"Vryburg is 'n skoon dorpie, maar meer 'n deurrydorp met goeie oorslaapplek."
"Harties is a serene and stunningly tranquil part of the country. If you want to breathe fresh air and lap up nature, this surely is a place, especially for city dwellers. There are many activities and restaurants to visit so don't bank on experiencing everything in a weekend. You will need many a day to indulge yourself. Each restaurant visited, provided us with exceptionally good value and scrumptious meals. The prices are fair and unusual for a tourist town. However, the activities are on the pricey side. Choose wisely where you will get your money's worth. The little craft stores and vendors on the roadside aren't that much more expensive compared to other tourist towns. Accommodation is definitely on the pricey side of life especially the self-catering and lodges. Caravan parks would be the better option if you choose to spoil on the many activities offered. I would certainly visit again and next time return with a trailer to stock up on the fresh produce and books from the Jasmyn market."
"Gaan altyd daarheen, want ek bly in Vereeniging, so dis naby aan die huis indien daar 'n noodgeval is."
"Baie goed om te doen en Hartbeespoort is ook baie naby om lekker restaurante en Afrika kultuur te gaan besigtig."
"Ek sien daar's baie aan die gebeur en dis goed, die weer is lekker die mense is vriendelik. Dit is beslis 'n baie lekker kuier en gesellige plek."
"Genoeg om te doen en verskeidenheid akkommodasie - party pryse uitspattig vir die gemiddelde huishouding."
"Soos met meeste van Suid-Afrikaanse dorpe, is die verval, veral die paaie, baie duidelik sigbaar en 'n erge frustrasie."
"Harties is a good escape place. It has fun activities. However, the places of attraction/activities are far apart. So you need to be careful when choosing activities for the day or else you might be late for some of the activities."
"Het Van Gaalen se Kaasplaas en die eetplek 'plaas se gat' besoek en het albei baie geniet."
"Die paaie in Rustenburg het minder slaggate as Gauteng, maar die sypaadjies moet aandag geniet."