Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1894 resensies.

Klerksdorp, Noordwes

9 Bee

"Munisipaliteit sal moet plan maak met al die potholes. Daar is kraters in party paaie."

Klerksdorp, Noordwes

La Benroy

"Paaie is ongelukkig in haglike kondisie. Maar daaraan kan die dorp nou nie self iets doen nie."

Mogwase, Noordwes

The Two Wild Olives

"Potholes are an issue as always."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Baie studente maar lekker eetplekkies!"

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Baie interessante plekkies in die omgewing om te besoek."

Rustenburg, Noordwes

Meraki Upmarket Guest House

"Rustenburg is 'n pragtige dorp!"

Klerksdorp, Noordwes

Ukarimu Guest House

"Was lekker om in 'n dorp te kuier waar ons voorheen gewerk en gewoon het."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Met die universiteit daar is dit 'n goeie bestemming."

Klerksdorp, Noordwes

Strydom Stop and Stay

"Sal baie graag langer wil kuier volgende keer."

Potchefstroom, Noordwes

Dream Stop Guest Rooms

"Altyd lekker om hierdie universiteitsdorp te besoek."

Potchefstroom, Noordwes

@ Barnard 6

"Heerlike studentedorp. ABSA kan dit dalk oorweeg om 'n tak op Die Bult oop te maak waar baie van die studente woon. Dit is 'n probleem dat daar nie 'n tak is nie veral vir studente wat nie hul eie vervoer het nie."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Groot, studente dorp met baie oulike eet- en kuierplekkies."

Vryburg, Noordwes

Unity Gasteplaas & Venue

"Mooi omgewing. Rustige dorp. Vriendelike en gasvrye inwoners. Ideale ligging om te oornag op pad na Kalahari en die Kaap."

Zeerust, Noordwes

Goedehoop Guesthouse

"Pasop vir misdadigers wanneer 'n mens vanaf die weste in die dorp inkom. Daar is ook altyd spoedlokvalle op die pad uit in die ooste."

Potchefstroom, Noordwes

Hartedief Gastekamers

"Ons het net oornag op ons pad huis toe, maar Potchefstroom is 'n pragtige dorp."

Rustenburg, Noordwes

@ Home Guest House

"Potholes, two of tyres were damaged by them."

Mafikeng, Noordwes

Rabi’s Guesthouse

"Kind, fun, loving, devoted town."

Potchefstroom, Noordwes

Mooivallei Villa

"Voorsien in al ons behoeftes."

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"Potchefstroom is ryk aan geskiedenis. Pragtige en vriendelike dorp."

Potchefstroom, Noordwes

Klinkies

"Veral vir Universiteitsouers 'n lekker plek."

Skeerpoort, Noordwes

The Meadows At Millstream

"Skeerpoort is a bit of a drive from the local amenities."

Potchefstroom, Noordwes

Green Meadows Apartments

"Dorpie is pragtig, maar hulle paaie is baie sleg. Dis al slegte punt, dis hulle paaie."

Potchefstroom, Noordwes

Presidensie Guest Rooms

"Vriendelike en uiters hulpvaardige mense."

Klerksdorp, Noordwes

Sola Gratia

"Kies inkopie-plekke versigtig a.g.v. hoë misdaad. Vermy middestad. Matlosana Mall en Flamwood Walk voel veilig met alles wat jy benodig, ook die PicknPay hyper en omgewing."

Delareyville, Noordwes

Mirah

"Good place for overnight when transiting the N14."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang