Geverifieerde Resensie
Noupoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Noupoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Daar was nie tyd om die omgewing te ondersoek nie, maar ek is seker dit sal lekker wees om paar dae daar te spandeer, ek is lief vir die Karoo."
"Noupoort is 'n klein dorpie en mens kan darem meeste van wat mens wil hê daar kry."
"Die omgewing is aangrypend vir 'n Gautengse stedeling en roep baie herinneringe van toeka se tyd op!"