Verified Reviews
Onrus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Onrus
Rated 4.8 out of 5 based on 68 reviews.
"Pragtige dorp met die mooiste see en berge. Die groot bome gee 'n besonderse atmosfeer."
"Onrus is beautiful. Having the coastal boardwalk is wonderful. The mountains are superb. Having the OK MiniMark is great because you don't have to go into Hermanus unless you absolutely have to."
"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus."
"Aangenaam verras oor die mooi woonbuurt. Maklike toegang tot die see/stapgeleentheid, restaurante, winkels, ens."
"Onrus is pragtige dorpie as jy lus is vir rustig wees en uit besige stad wil kom. Die Wynroete ook 'n goeie idee om te besigtig. En Hermanuspietersfontein is lekker om te besoek en is op 'n Saterdag oop."
"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."
"Pragtige, rustige plek met baie vriendelike mense en pragtige strande."
"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."
"Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken. "