Geverifieerde Resensie

Oudtshoorn

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oudtshoorn bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1108 resensies.

Oudtshoorn

Bisibee

"Baie om te doen en te sien in die omgewing."

Oudtshoorn

De Kombuys

"Soveel om te doen, so min tyd."

Oudtshoorn

Bisibee

"Daar is baie om te sien en doen, maar die somerhitte is erg. Liewers herfs of lente vir my volgende keer."

Oudtshoorn

Swartberg Backpackers

"For people interested in the old feather palaces and stone houses it's the best."

Oudtshoorn

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn was great and we enjoyed the caves. "

Oudtshoorn

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn was net mooi lekker ons het dit heelwat geniet."

Oudtshoorn

Greeff Cottages

"Daar is by my geen twyfel nie - die Swartbergpas moet van Noord na Suid aangepak word."

Oudtshoorn

De Kraal Tent Accommodation

"Die mense van Oudtshoorn is vriendelik en dit was lekker om in die straat te loop en jy word gegroet. "

Oudtshoorn

Kranskloof Country Lodge

"Oudtshoorn is baie mooi en aantreklik en my seun wil net in Oudtshoorn vakansie hou. Daar is baie plekke wat jy kan besoek en die mense is baie vriendlik teen oor jou."

Oudtshoorn

Langenhoven B&B

"Baie oulike daguitstappies! Goeie plek om te oornag en selfs 'n paar dae oor te bly en die Klein Karoo te verken."

Oudtshoorn

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Ideale uitvalsbasis voor de Swartbergpass en de Cango Caves."

Oudtshoorn

Oppi Dam

"Onontdekte juweel."

Oudtshoorn

Wilgewandel Holiday Farm

"Oudtshoorn is 'n plek waar ons nog tyd sal wil spandeer, daar is nog baie om te sien."

Oudtshoorn

Amanda's Cottage

"Lots to see and do in Oudtshoorn."

Oudtshoorn

Wilgewandel Holiday Farm

"Hou dit net so want alles in en rondom Oudtshoorn is wonderlik."

Oudtshoorn

Kranskloof Country Lodge

"Wil weer gaan en langer bly om omgewing beter te verken. Fantastiese bestemming en omgewing om weer te besoek."

Oudtshoorn

Wilgewandel Holiday Farm

"Daar is so baie om te sien en te beleef in Oudtshoorn dat jy definitief meer as 2 nagte moet oorbly."

Oudtshoorn

Kranskloof Country Lodge

"Mooie plaats, aan te bevelen."

Oudtshoorn

Hartland Country House

"Klein Karoo Klassiek - was uitmuntend. Elke jaar beter en beter!"

Oudtshoorn

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Dit was heerlik om daar tuis te gaan."

Oudtshoorn

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Ons het daar groot geword."

Oudtshoorn

Mount Noah Lodge

"Alhoewel Oudtshoorn maar 'n stewige rit uit die Kaap is, is ek nooit jammer dat ek so ver gereis het teen die einde van my besoek nie. Met die Kango Grotte wat altyd 'n nuwe ervaring is (maak nie saak hoeveel keer mens al daar was nie), die verskeie wildreservate, interessante winkels, koffiewinkels en restaurante bied Oudtshoorn meer aktiwiteite as wat mens kan inpas in selfs 'n twee weke besoek."

Oudtshoorn

Amanda's Cottage

"Ek sal graag meer van Oudtshoorn wil sien. "

Oudtshoorn

Amanda's Cottage

"Lekker Karoo-wegbreek met tonne om te sien en doen."

Oudtshoorn

Kranskloof Country Lodge

"Pragtige plekkie, sal dit weer besoek. "

Oudtshoorn

Gumtree Guest House

"A nice town with a ostrich-farm nearby."

Oudtshoorn

Cango Accommodation Units

"Oulike, maar warm plek."

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang