Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.

Stanford, Overberg

Reed Cottage at Stanford

"Very small and quaint village. Other than the nature walk alongside the river, there was not much else to do or see."

Hermanus, Overberg

Providence Villa

"It was okay. I suppose it would be much better when the whales are in town."

Napier, Overberg

DeSkaap

"Quiet little town that if one takes the time to explore you will find amazing people and great places."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Lieflike, vriendelike plek."

Overberg

Werfhuisie

"Overberg is prentjiemooi en lekker om al die klein dorpies te besoek."

Hermanus, Overberg

155 Hermanus Beach Club

"Hermanus is 'n baie mooi dorp en ons geniet dit om daardie kant toe te gaan."

Hermanus, Overberg

Kleine Vrede Farm Cottage

"Hermanus is maar 'n pragtige dorp."

Greyton, Overberg

Hemelsbreed Farm

"Many shops with interesting wares. Many restaurants, but average food. Wonderful nature walks though."

Bettysbaai, Overberg

Kara Mia

"Bettysbaai is rustig en perfek vir wegkom van die gejaag van die stad."

Bettysbaai, Overberg

Blueview on Silversand

"So far this has been my getaway destination, mainly because it's an hour's drive to get it. Most houses are affordable and they have beautiful scenes."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Baie mooi, ou geboue met baie geskiedenis. Volop stap- en fietsryroetes. Volgende besoek kom ons fietse saam."

Grabouw, Overberg

Elgin Country Lodge

"Pragtige wêreld wat baie bied. Definitief 'n besoek werd."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Mens kan ure/dae daar spandeer en steeds nie alles sien en doen wat daar is nie, perfekte plek vir ontspan en beleef."

Greyton, Overberg

Die Markhuisie

"Dinsdag toe ons daar kom was meeste restaurante oop, Woensdag met die klein markie was als oop van 10 tot 3 uur. Dit voel na 3 kan jy net drink en eet en daar is nie veel verder om te doen nie. Dalk is die naweke anders. Ons het wel te laat gesien daar is baie stappaaie in die natuurreservaat, sou graag daar wou gestap het."

Greyton, Overberg

Die Markhuisie

"Greyton is 'n rustige en vriendelike dorpie. Die Saterdagoggendmark is 'n wenner! Ons het heerlike eetgoed daar gekoop. Plus dit is binne loopafstand van Die Markhuisie af. Daar is oulike winkels en puik restaurante om van te kies. My ideale aftreeplek."

Hermanus, Overberg

Hermanus Guest Rooms

"Het my hart in Hermanus en omliggende dele verloor. Wonderlike plek met baie vriendelike mense."

Swellendam, Overberg

Blue Mountain Farm Lodge

"Swellendam was our halfway stop-over so didn't get to spend any time enjoying the place unfortunately, but definitely a scenic little town even if just to pass through."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Ek kom al jare van kleins af in Gansbaai, die plek laat my voel asof dit eintlik my huis weg van die huis is."

Gansbaai, Overberg

Gansbaai Central Accommodation

"Gansbaai is 'n asemrowende kusdorpie wat 'n vinnige en beskostigbare wegbreek uit die stad uit bied. "

Gansbaai, Overberg

Syringa Villa

"I would highly recommend to friends and family."

Bettysbaai, Overberg

Kara Mia

"Ek wens die locals wil net meer aandag gee aan die besoekers. Die natuur is amazing, maar mens moet eet ook. Die Slaghuis, Olies, was awesome."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"Perfekte plek vir 'n rustige, romantiese naweek."

Swellendam, Overberg

Mountain View Swellendam

"Oulike restaurante, veral Republic."

Swellendam, Overberg

30 Lichtenstein

"Swellendam is die 3de oudste dorp in RSA. Is uniek en doen gestand aan sy tradisie."

Swellendam, Overberg

Fonteinskloof Farm

"Dit is werklik waar 'n pragtige plek waar die hartklop die mense van die omgewing is."

Struisbaai, Overberg

12 on Cooper at Agulhas

"Struisbaai is 'n baie lekker bestemming vir vakansie."

Blad
Blad 52 - Wys 1531 tot 1560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang